Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kranskloof Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hendrik J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Onvergeetlik lekker. Was 'n baie lekker naweek wegbreuk saam met die hele gesin. Dit was daai regte plaasatmosfeer en die verblyf was netjies en skoon. Ons is met so veel vriendelikheid verwelkom, en het sommer dadelik tuis gevoel. Die swembad was 'n groot treffer, almal van groot tot klein het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil en rustige plaas atmosfeer. Baie lekker plekkie. Vriendelike ontvangs. 'n Ekstra handdoek reëling of klere rak vir nat klere sal handig te pas kom, veral as mens goedjies wil uitspoel en ophang as jy 'n paar dae oorbly. Goed toegerus met die nodige. Yskas lekker groot. Bad wat ka water tap is 'n bonus, veral as mens meer van bad as stort hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Tania, ag dit was so 'n plesier om julle hier by ons te akkommodeer. Baie dankie vir die idee van 'n wasgoedrakkie in elke huisie. Dit is nuwe eienaars en ons is besig om almal se idees te verwesenlik. Ongelukkig is Rome nie in een dag gebou nie, ons probeer ons bes en glo dat ons uiteindelik daar sal uitkom. Ons hoop regtig om julle weer te sien. Bly veilig en gesond. Groete, Oumie

Mariska N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful and peaceful! What a beautiful place! So peaceful and stunning location! The owner is so friendly and extremely helpful. Got everything you need for a relaxed weekend away from the hustle and bustle!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Mariska, Thank you so much for your stay at Kranskloof Country Lodge. We would like to accommodate you again. Please take care, be safe, and stay healthy. Regards, Oumie

Alfred H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Gesellig, netjies, vriendelik. Perfect escape to the country, geriewe was netjies en meer as voldoende. Plaasgeluide en reuke laat mens lekker ontspan. Tuine pragtig onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Alfred, baie dankie vir jul besoek aan Kranskloof Country Lodge, ons sal jul graag weer wil akkommodeer. Mag jul gesin 'n baie geseende en voorspoedige nuwe jaar geniet. Groete, Oumie

Michel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Dit lyk bietjie oudtyds. Ons het lekker gekuier en geslaap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Werner S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Besonders. Baie lekker gebly, uitstekende diens en sal graag teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Goeie more, baie dankie vir jul kuier by Kranskloof. Ons is baie bly dat jul dit geniet het. Hoop om jul binnekort weer te sien. Bly asb veilig en gesond. Groete, Oumie

Marelize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netjies, rustig en baie gerieflik. Pragtige rustige omgewing. Netjiese en gerieflike kothuis. Was heerlik om hier te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Goeie more Marelize, Baie dankie vir jul besoek by Kranskloof. Bly jul het dit geniet hoop om jul gou weer te sien en hopelik 'n langer verblyf. Bly veilig en gesond. Groete Oumie

Marieta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Plekkie was skoon en netjies, tuine pragtig en mense baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly in hierdie pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Marieta Dit was 'n absolute plesier om jul hier te kon huisves. So jammer dit was net een nag. Hoop dat jul volgende keer langer sal vertoef en die prag van al Oudtshoorn se besienswaardighede sal wil ontdek, geniet en waardeer. Mag jul 'n baie voorspoedige en geseende nuwejaar beleef en geniet. Groete Oumie

Jacques J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Wonderlik en mooi ligging. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Jacques, Baie dankie vir jul besoek by Kranskloof Country Lodge. Dit was 'n groot plesier om jul hier te kan akkommodeer. Ons hoop om jul gou weer te sien. Bly veilig en gesond. Groete, Oumie

Jessica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Super amazing. I booked a weekend for my uncles and they had the most amazing time. They can't stop talking about the great time they had and the peacefulness at the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Jessica, Thank you for your positive review. It is very important to us that our guests are happy and enjoy their stay with us, and that they come back for a next visit. It was an honour for us to accommodate your uncles. We really hope to see them again and please send us more guests from your side. Regards, Oumie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Oumie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69de484583e6a26a56f83584d7698f2ecc0084cebed223622afe8ee39dd7d2eb6ef432d7309d55ada9ab60c8d4e96e119d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 196 5 1 5 Kranskloof Country Lodge Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468640473824 22.24566757679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang