Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kranskloof Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jessica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Super amazing. I booked a weekend for my uncles and they had the most amazing time. They can't stop talking about the great time they had and the peacefulness at the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Jessica, Thank you for your positive review. It is very important to us that our guests are happy and enjoy their stay with us, and that they come back for a next visit. It was an honour for us to accommodate your uncles. We really hope to see them again and please send us more guests from your side. Regards, Oumie

Gloudina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowend en baie rustig. Die personeel was baie vriendelik en baie behulpsaam. Die plek was skoon en lekker ingerig. Dit was baie rustig en dis heerlik om wakker te word in so 'n stil plek. Ons sal definitief weer gaan as die geleentheid daar is. Die pragtige kat wat ook kom kuier het, het dit ook soveel lekkerder gemaak. Ons is baie bly dat ons dit ons wittebrood plek kon maak. Dit is ook 'n baie veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

The best. We loved all of it. Kids could play on their own. Just wished we could stay longer, but we will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Maryka, ons gaste is altyd ons eerste prioriteit. Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te akkommodeer. Jammer ek kon julle nie ontmoet nie, maar Elize het julle darem ontmoet. Sien baie uit daarna om julle weer te kan akkommodeer, hopelik vir 'n langer tydperk. Bly veilig en gesond. Kranskloof groete, Oumie & Elize

Willem E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik, pragtige omgewing. Ons sal weer kom bly by Kranskloof! Kranskloof is die ideale plek om oor te bly saam met vriende. Dis baie goed geleë vir uitstappies in die omgewing. Die gasvrou gee aandag aan detail en stel baie belang in haar gaste se welstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Goeie more Willem, dit was 'n heerlike verrassing om sulke gulhartige gaste by ons te akkommodeer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gelukkig en tevrede is want dan kom hulle weer terug vir 'n volgende kuier. Mag jy baie geseënd wees en ons hoop om gou weer 'n besoek van jou te kry. Groete, Oumie

Marika D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gemaklik, netjies en als wat mens nodig het! Als netjies en wat benodig word is beskikbaar. Pragtige en rustige area, wens ons kon langer bly. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Marika, dit was 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Ons glo en vertrou dat die kleinspan bo verwagting gevaar het met die swemmery. Ons sal jul enigetyd weer wil akkommodeer in die nabye toekoms. Bly veilig en gesond. Kranskloof groete, Oumie.

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustigheid binne pragtige landelike omgewing. Heerlike oornag kuier saam met besoek aan KKNK. Rustige veilige omgewing en sentrale ligging om die wonderlike omgewing te verken. Verblyf baie netjies met alles wat mens nodig het. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Goeie dag Andre, baie dankie vir julle kuier, dit was 'n absolute plesier om julle hier te kon huisves. Ons is so bly julle het die besoek geniet en ons is in ekstase om te weet dat julle weer wil kom inloer. Pas julle self op, bly veilig en gesond. Seën, vrede en vrede vir julle. Kranskloof Groete, Oumie.

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Verkwikkend! Dit was fantasties! Ons moes langer gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Chris, wat 'n voorreg en seën was dit nie om julle te ontmoet en te akkommodeer hier by Kranskloof nie. Dankie dat jy ons huisie so netjies en skoon agter gelaat het en baie dankie vir die seën waarmee jy ons geseën het. Dit is altyd 'n voorreg om mense te ontmoet wat nederig en dankbaar is en die mooi in die lewe raaksien. Mag jou pad ook geseën wees vorentoe en ons hoop van harte dat jy weer sal kom inloer en hopelik volgende keer vir 'n langer termyn. Bly veilig en gesond. Groete, Oumie

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Juweel waar mens beslis meer as een nag moet kuier! Die ontvangs was vriendelik en die eenheid skoon, ruim, koel en baie gemaklik. Daar was alles wat mens nodig het en beslis sal ons volgende keer langer bly en braai is 'n moet! Die silwerskoon swembad was 'n koel bonus op 'n warm dag en die grasperke en tuin met pragtige bome het 'n heerlike rustigheid oor ons gebring. Ek beveel die verblyf met groot vrymoedigheid aan en kan nie wag om volgende keer bietjie langer te kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Stephen, baie dankie vir julle besoek by Kranskloof, asook julle positiewe gesindheid teenoor die prag en praal op ons perseel. Ons waardeer elke gas wat hier kom kuier en sal julle baie graag weer wil sien, en ja, definitief vir 'n langer termyn. Bly veilig, gesond en geseënd. Groete, Oumie.

Stephen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Great. Clean and tidy - perfect for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Hi Stephen, thank you for your visit with us. It was a pleasant surprise to meet and accommodate your family. I really hope to see you soon again. Take care, be safe and healthy. Kranskloof greetings, Oumie.

Barry D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Very pleasant. Halfway between PE and Cape Town. Lovely garden, pool and room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oumie
Kranskloof Country Lodge
Barry, thank you for your visit, it was a pleasant surprise to accommodate your family. We really hope to see you soon again in the near future. Take care, be safe and may God bless you. Kranskloof greetings, Oumie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Oumie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69de484583e6a26a56f83584d7698f2ecc0084cebed223622afe8ee39dd7d2eb6ef432d7309d55ada9ab60c8d4e96e119d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 Kranskloof Country Lodge Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468640473824 22.24566757679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang