Kranskop B&B
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R341, Vlakteplaas, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kranskop B&B spog met pragtige uitsigte op die Swartberge en bied gaste 'n ontspannende B&B-wegbreek 20 km vanaf die bekoorlike dorpie De Rust.
Verblyf word in lieflike kamers gebied wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die Gemsbok- en Zebra-kamer is langs mekaar geleë en elke kamer het 'n rietdak en 'n privaat ingang. Die Springbok-kamer is 'n entjie van die ander kamers af geleë en spog met 'n uitsig oor die tuin.
Die lieflike kamers is het plafonwaaiers, koningingrootte-beddens of enkelbeddens met elektriese komberse, en en suite-badkamers met storte en toilette. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en WiFi.
Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea met 'n groot kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix ontspan. Saans kan gaste in die boma-braai-area sit en die sterrehemel bewonder.
Kranskop B&B bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos 'n verhitte buiteswembad, 'n stoomkamer, masserings op versoek, voëlkyk, voetslaan en bergfietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R341, Vlakteplaas, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink Kranskop B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R341, Vlakteplaas, De Rust, 6650, Wes-Kaap