Kransplaas
Beskrywing
Dié TGCSA driester-kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 en suite-badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 4 enkelbeddens en elke en suite-badkamer het 'n stort. Die kothuis het ook lugversorging en 'n haardroër. Die kombuisie is met basiese verhit-en-eetgeriewe toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien. Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep lei weer na die boma-area met 'n vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware insluit.
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad van ongeveer 9 km na die verblyf lei. Dit is vir alle voertuie geskik.
Volledige betaling word 30 dae voor die inklokdatum vereis.
Geen mondelinge kansellasies word aanvaar nie, slegs skriftelike kansellasies sal aanvaar word. Kansellasiefooie sal ook van toepassing wees indien die aantal kamers/gaste in die bespreking afneem. Indien gaste nie opdaag nie, moet die volle gekwoteerde bedrag steeds betaal word.
Die verblyf is nie vir gaste in rolstoele geskik nie, maar die verblyf sal niemand wegwys solank hulle vergesel word nie.
Twee sakke/kratte hout word voorsien. Kontak asb. ontvangs indien meer benodig word. Gaste mag net in aangewese areas vuurmaak.
Die lodges het genoegsame selfsorggeriewe. Geen ontbyt, middagete of aandete word voorsien nie. Gaste is welkom om 'n inkopielys met kos en drankies (ten minste 1 dag voor die tyd) te stuur. Kransplaas sal 20% by die aankoopprys van die items voeg.
Alle kamers word skoongemaak vanaf Maandag tot Saterdag (teen geen ekstra koste nie), behalwe as gaste nie gepla wil word nie. Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.
Een sak ys word in die kamer voorsien. Kontak asb. ontvangs indien meer benodig word.
'n Volledige wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die kraanwater is nie drinkbaar nie. Elke lodge het gemerkte water wat drinkbaar is in 'n houer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié TGCSA vierster-huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gratis WiFi word ook voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep wat reg rondom die huis strek met stoepmeubels, 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die plaasdam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad van ongeveer 9 km na die verblyf lei. Dit is vir alle voertuie geskik.
Volledige betaling word 30 dae voor die inklokdatum vereis.
Geen mondelinge kansellasies word aanvaar nie, slegs skriftelike kansellasies sal aanvaar word. Kansellasiefooie sal ook van toepassing wees indien die aantal kamers/gaste in die bespreking afneem. Indien gaste nie opdaag nie, moet die volle gekwoteerde bedrag steeds betaal word.
Die verblyf is nie vir gaste in rolstoele geskik nie, maar die verblyf sal niemand wegwys solank hulle vergesel word nie.
Twee sakke/kratte hout word voorsien. Kontak asb. ontvangs indien meer benodig word. Gaste mag net in aangewese areas vuurmaak.
Die lodges het genoegsame selfsorggeriewe. Geen ontbyt, middagete of aandete word voorsien nie. Gaste is welkom om 'n inkopielys met kos en drankies (ten minste 1 dag voor die tyd) te stuur. Kransplaas sal 20% by die aankoopprys van die items voeg.
Alle kamers word skoongemaak vanaf Maandag tot Saterdag (teen geen ekstra koste nie), behalwe as gaste nie gepla wil word nie. Geen skoonmaakdienste is op Sondae beskikbaar nie.
Een sak ys word in die kamer voorsien. Kontak asb. ontvangs indien meer benodig word.
'n Volledige wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die kraanwater is nie drinkbaar nie. Elke lodge het gemerkte water wat drinkbaar is in 'n houer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Langs die R63, Kendrew-weg, Kransplaas, 18 km vanaf Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang