Kreef 302
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Tersia G - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Thania F - Mrt 2024
Algehele gradering
So gerieflik ingerig, skoon en netjies, het heerlik gebly.
Rene B - Mei 2023
Algehele gradering
Kreef 302 is 'n baie netjiese, skoon modern en praktiese woonstel! Alles wat jy nodig het - met 'n see-uitsig!
Kreef 302 se terugvoer
Dankie vir die resensie! Ons hoop om julle weer te verwelkom!
Jacco D - Mrt 2023
Algehele gradering
Super aangenaam om in luukse, netjiese en uiters gerieflike verblyf te bly.
Kreef 302 se terugvoer
Dankie vir die resensie! Hoop ons kan julle weer verwelkom!
Doret D - Jul 2023
Algehele gradering
Modern, skoon, netjies.
Kreef 302 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-straat, La Mer - Kreef 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang