Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kreef 302

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tersia G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantasties! Die mooiste plekkie! Alles wat jy nodig het en 10 keer meer. Ons het so lekker gebly, dat ons sommer besluit het om 2 aande langer te bly! Dit is 'n fantastiese plekkie, op die perfekte plek ook, ons het sommer strand toe geloop, alles is naby aan jou. Baie dankie, sien julle definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thania F
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

So gerieflik ingerig, skoon en netjies, het heerlik gebly. Heerlik gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Kreef 302 is 'n baie netjiese, skoon modern en praktiese woonstel! Alles wat jy nodig het - met 'n see-uitsig! Ons was aangenaam verras met 'n skoon, moderne en praktiese woonstel. Daar is alles wat 'n mens sou benodig en meer. Die oopskuif-vensters op die balkon met 'n uitsig op die see was 'n bonus! Ons kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kreef 302
Dankie vir die resensie! Ons hoop om julle weer te verwelkom!

Jacco D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Super aangenaam om in luukse, netjiese en uiters gerieflike verblyf te bly. Eienaars het werklik baie vermag met die woonstel en ons was bitter beïndruk met al die ekstras bv. skottelgoedwasser, lugversorgers en DStv, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Kreef 302
Dankie vir die resensie! Hoop ons kan julle weer verwelkom!

Doret D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Modern, skoon, netjies. Lieflike moderne plek. Skoon & netjies. Alles wat nodig is en meer in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Kreef 302
Baie dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-straat, La Mer - Kreef 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa696f47e6c6af41e15405b1a6b71cfc800233bdbb963bd1f4a62cf0d9355181553ebc63584d95c5c737de904583a7a6fadc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Port Natal Street La Mer - Kreef 302 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129269881686 22.112151607295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang