Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kriel B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Tobie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik ontspan, weg van die stadslewe. Beste van die beste. Definitief my enigste blyplek in Vryburg. Het baie wild gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drieka L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik. Vriendelike diens, netjies en die heerlikste ontbyt. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabeth V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig, gerieflik, goeie waarde! Heerlik gebly, goeie waarde vir geld, netjies en alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hemmo L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Certainly a lekker slaap. Thank you, Retha and Chris, we had a wonderful stay at the Kriel B&B. Certainly the best breakfast ever, but it was your kindness that was certainly unprecedented. We are already making plans to visit you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Dit was goed. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Oom en sy vrou het ons met ope arms ontvang, en ons het ook baie lekker met hulle gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2023

Op pad van Garies na Pretoria. Dis die mees basiese verblyf sonder enige luukshede.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Dit was 'n heerlike oornag. Die diens, kamer, ontbyt, stories was uit die boonste rakke. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam V
1 nag
4.8
Sep 2022

Voldoende vir een nag oorslaap. Het bespreek as rolstoel gebruiker, parapleeg. Eienaar beweer sy het nie die boodskap gekry nie. Eenheid was nie geskik vir rolsteol nie, kon glad nie by die badkamer ingaan nie. Kon net net langs die bed inkom vir slaap. Die eetsaal het wel ramps gehad en ontbyt was topgehalte. Agente moet asb. rolstoelversoeke bevestig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2022

Very comfortable, clean and welcoming. Friendly hosts, great breakfasts. The room has everything you need and the WiFi was good. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Plattelandse vriendelikheid. Heerlike ontbyt! Chris en Retha is mense mense. Ons is vriendelik ontvang, lekker gesels en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Retha
Kriel B&B
Dankie Christa. Hoop ek sien julle weer. Groete, Retha en Chris.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hartbees Straat, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjgxZmQ4LTAwYzAtNDMyNi05YTQyLTRkMTZhM2ZhOTA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 16 Hartbees Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.946801498099 24.713558703661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang