Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kriel B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Kriel B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tobie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie N

Heerlik ontspan, weg van die stadslewe.

Beste van die beste. Definitief my enigste blyplek in Vryburg. Het baie wild gesien.

Drieka L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L

Puik.

Vriendelike diens, netjies en die heerlikste ontbyt. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Elzabeth V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabeth V

Rustig, gerieflik, goeie waarde!

Heerlik gebly, goeie waarde vir geld, netjies en alles wat nodig is.

Hemmo L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hemmo L

Certainly a good sleep.

Thank you, Retha and Chris, we had a wonderful stay at the Kriel B&B. Certainly the best breakfast ever, but it was your kindness that was certainly unprecedented. We are already making plans to visit you again.

Dalene D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Dit was goed.

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Oom en sy vrou het ons met ope arms ontvang, en ons het ook baie lekker met hulle gekuier.

Albert V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Albert V

Op pad van Garies na Pretoria.

Dis die mees basiese verblyf sonder enige luukshede.

Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Dit was 'n heerlike oornag.

Die diens, kamer, ontbyt, stories was uit die boonste rakke. Sal beslis weer hier oornag.

Sam V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam V

Voldoende vir een nag oorslaap.

Het bespreek as rolstoel gebruiker, parapleeg. Eienaar beweer sy het nie die boodskap gekry nie. Eenheid was nie geskik vir rolsteol nie, kon glad nie by die badkamer ingaan nie. Kon net net langs die bed inkom vir slaap. Die eetsaal het wel ramps gehad en ontbyt was topgehalte. Agente moet asb. rolstoelversoeke bevestig.

Michelle N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Very comfortable, clean and welcoming.

Friendly hosts, great breakfasts. The room has everything you need and the WiFi was good. Recommended.

Christa S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Plattelandse vriendelikheid. Heerlike ontbyt!

Chris en Retha is mense mense. Ons is vriendelik ontvang, lekker gesels en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Kriel B&B se terugvoer

Dankie Christa.

Hoop ek sien julle weer.

Groete,

Retha en Chris.

Kriel B&B
Annali B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annali B

Goeie waarde vir geld.

Puik ontbyt. Baie behulpsame gasheer.

Hugo A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo A

Clean quarters with amenities.

Hostess and staff were friendly and helpful.

Sarah P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah P

Home away from home.

Very grateful for the warm welcome and thoughtfulness from Kriel B&B. Very generous hosts who made me feel completely at home. Lovely clean and equipped rooms and grounds. Will definitely be back on my travels between SA and Botswana.

Ryno V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Dis regtig die moeite werd.

Die mense is baie vriendelik en daar is altyd 'n lekker geselsie wat aangeknoop word. Dit voel soos familie waarby jy gaan kuier. Dis great!

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hartbees Straat, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjgxZmQ4LTAwYzAtNDMyNi05YTQyLTRkMTZhM2ZhOTA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 16 Hartbees Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.946801498099 24.713558703661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang