Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krige Lodge B&B

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Maureen F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Gerieflike akkommodasie met 'n baie bekwame gasvrou! Lieflike en gerieflike akkommodasie wat aan alle verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra S
1 nag
5.0
Jan 2022

Heerlik uitgerus. Netjiese en skoon plek. Ek het aandete en ontbyt bestel wat van die hoogste gehalte was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel W
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2022

This place is perfect for a family vacation or someone staying over on their way to JHB or KZN. The beds are comfortable and the facilities available is perfect if you are traveling with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franita L
1 nag
5.0
Apr 2021

Vriendelik en huislik. Dit was naby aan my bestemming en die prys was billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jul 2021

Baie rustig Baie lekker gebly, baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Talita L
1 nag Gesin met tieners
2.6
Des 2020

Slept well. I was upset that my booking was changed without informing me. Not a lot of privacy when walking on the walkway between rooms in the "lodge".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Eileen B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Sep 2019

Ons was in Bloemfontein vir die Curriebeker-finaal en het baie lekker by Krige Lodge B&B gebly, dankie. Die verblyf was baie lekker - kamers lekker ruim en die gasvrou, Adri, baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en ons sal graag teruggaan na Krige B&B.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-laan, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNGJkYjdmLTcyNzUtNDViZC04M2EzLTU0NTU0MmQwMmQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Krige Avenue Bloemfontein 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.034797398577 26.098974394612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang