Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kriluki Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kriluki Accommodation bied knus selfsorgvakansieverblyf in die groen en lowerryke area van Karindal, Stellenbosch. Dit is gerieflik geleë op pad na Jonkershoek Natuurreservaat, en naby Stellenbosch Sentraal.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 'n kothuis met slaapplek vir 2 óf 'n kothuis met slaapplek vir 4. Die slaapkamer in die kleiner kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en die kothuis met slaapplek vir 4 beskik oor 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Alle badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie kothuise het ook 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die akkommodasie lei na privaat areas met sitplek buite wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Die gedeelde swembad is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Hierdie area bied ongelooflike fietsry- en stapgeleenthede direk vanaf die eiendom en is naby die universiteitskampus asook stapafstand vanaf Lanzerac Hotel en Vineyards.

Postcard Café is 4 km weg en bied ongelooflike kookkuns met skouspelagtige berguitsigte en aandag aan detail.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kriluki Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 005
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 005
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf91cad78f3d07ff380c933620ff5dea58a5c93fa19eae5f6c358959bdb9ef2cc5bfed31a3c12fccf48fc8e04d0817d030a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Adriaan Moorrees Road Karindal 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.934759 18.8877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang