Kriluki Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kriluki Accommodation bied knus selfsorg-vakansieverblyf in Karindal, Stellenbosch. Dit is op pad na Jonkershoek Natuurreservaat en naby Stellenbosch se middedorp.
Hierdie verblyf bied 'n kothuis met slaapplek vir 2 en 'n kothuis met slaapplek vir 4. Die slaapkamer in die kleiner kothuis het 'n dubbelbed. Die groter kothuis beskik oor 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuise het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf lei na privaat areas met sitplek. Gaste kan in die omgewing fietsry en stap en die verblyf is ook naby die universiteiskampus en stapaftsand vanaf Lanzerac Hotel and Vineyards. Die verblyf is net 4 km vanaf
Postcard Café met heerlike kos en asemrowende berguitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Kriluki Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap