Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kriluki Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kriluki Accommodation bied knus selfsorg-vakansieverblyf in Karindal, Stellenbosch. Dit is op pad na Jonkershoek Natuurreservaat en naby Stellenbosch se middedorp.

Hierdie verblyf bied 'n kothuis met slaapplek vir 2 en 'n kothuis met slaapplek vir 4. Die slaapkamer in die kleiner kothuis het 'n dubbelbed. Die groter kothuis beskik oor 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuise het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf lei na privaat areas met sitplek. Die gedeelde swembad is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Gaste kan in die omgewing fietsry en stap en die verblyf is ook naby die universiteiskampus en stapaftsand vanaf Lanzerac Hotel and Vineyards. Die verblyf is net 4 km vanaf

Postcard Café met heerlike kos en asemrowende berguitsigte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Vian V
Besigheidsreis
5.0
Vinnig in en uit maar baie gerieflik. Baie gerieflik geleë. Gasheer was vriendelik.
Aug 2024
Werner S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Ons het heerlik gebly by Kriluki Accommodation. Sal beslis binnekort terug wees!
Sep 2023
Johan L
Besigheidsreis
5.0
Goed geleë, goeie diens, baie mooi plek. Die eienaars is super vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en die kaggel in die huis is perfek vir d...
Sien meer
Sep 2023
Petro F
Saam met lewensmaat
4.6
Home away from home. Home away from home, very quiet, relaxed and comforting. Everything that we needed was on hand. We will stay at Kr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Werner V
4.4
Heerlik en rustig. Ek het baie lekker gebly. Plek is skoon en privaat.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kriluki Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 005
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 005
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adriaan Moorrees-pad, Karindal, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf91cad78f3d07ff380c933620ff5dea58a5c93fa19eae5f6c358959bdb9ef2cc5bfed31a3c12fccf48fc8e04d0817d030a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 005 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Adriaan Moorrees Road Karindal 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.934759 18.8877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang