Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krokodilpoort Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Francois M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Awesome. Voëlparadys. Almal is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ongelooflik! Ontspanne langs die rivier is net wat ons nodig gehad het. Baie lekker gekuier en gaan definitief weer gaan. Hoop net volgende keer is daar visse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Wegbreek in die bos reg langs die rivier - mens kry nie beter nie. Die eienaar het selfs ekstra moeite gedoen vir my dogter se verjaarsdag teen geen ekstra koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine +
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2024

Rustige natuurvryheid en heerlike ontspanne atmosfeer. Ons het lekker uitgerus.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jerry S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Al wat ek kan sê is wow. Awesome. Dit is ongelooflik mooi en doodstil al wat jy hoor, is water.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Rustig, stil en ontspanne. Dit was baie lekker. Ons was die enigste gaste gedurende hierdie geleentheid, so het die hele gemeenskaplike onthaal area vir ons self te hê. Lekker reg langs die rivier. Ongelukkig het ons geen krokodille gesien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Duane K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Baie rustig en pragtige natuur. Baie lekker gekuier en lekker gestap in die berge, asook pragtige wild gesien!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marelize D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Absolutely beautiful location! My expectations were exceeded! The surroundings give you that real bushveld feeling. Location is amazing - high in the mountains, waking up to spectacular views, and seeing different types of wildlife every day. Will definitely book with them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Amazing atmosphere. Quite and peaceful environment, friendly staff and lovely place to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wihann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mouton Farm, Brits, 1545, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZmVlZjVjLTIxMmItNGI5MC1iNzU2LTMwNWRkNjZlODkxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Mouton Farm Brits 1545 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.561971 27.735249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang