Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krom Cottage and Westway Corner

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Arno M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike plek om te bly met 'n vriendelike en behulpsame gasheer. Netjiese plek en skoon met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie goed ingerig vir 'n vinnige oorslaap en het alles wat nodig is! Was baie koud, maar die plekkie was lekker knus en warm!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Safe and clean and well equipped. The friendly owner gave us lots of information about the area. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Kom beleef dit self! Karoo vreugde, vrede, en inspirasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy Forster F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Definitely will return. Fabulous hosts. The cottage has everything you need. A home away from home. Conveniently situated to the centre of Montagu. Peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Krom Boom Cottage is pragtig met alles wat jy nodig het vir 'n lekker verblyf. Fantastiese oornagverblyf in Montagu. Dit is pragtig uitgerus met alles wat jy nodig sou hê vir 'n sorgvrye kuier. Diens was uitstekend en ons sal hierdie plek sterk aanbeveel vir jou volgende wegbreek na Montagu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig en ontspanne. Die oornagverblyf by Krom Cottage was die hoogtepunt van ons kort besoek aan Montagu. Die diens, akkommodasie, vriendelikheid, veilige parkering en ligging was perfek. Ons kan Krom Cottage sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paulette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Die krag in Westway Corner het voor 9 die aand 'getrip' en kon nie weer aangekry word nie. Baie lekker gebly. Die krag het getrip en kon nie weer aankom van voor 9 die aand nie. Kon eers die volgende oggend die gasvrou laat weet. Kon glad nie die elektriese kombers of verwarmer gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Alles wat mens moontlik kan nodig kry, was daar. Baie lekker, sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGbbBGx7zMOYtEhCoVymMhY7H97Li4lEcZKE3wlW7m21BsoSqqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 1 Krom Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783801609793 20.114368124639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang