Krom Cottage and Westway Corner
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kotie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Arno M - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike plek om te bly met 'n vriendelike en behulpsame gasheer.
Karen B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goed ingerig vir 'n vinnige oorslaap en het alles wat nodig is!
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Marthinus L - Jun 2024
Algehele gradering
Safe and clean and well equipped. The friendly owner gave us lots of information about the area.
Wendy S - Jun 2024
Algehele gradering
Kom beleef dit self!
Wendy Forster F - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely will return.
Jurina V - Feb 2024
Algehele gradering
Krom Boom Cottage is pragtig met alles wat jy nodig het vir 'n lekker verblyf.
Gerhard K - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Paulette C - Jun 2024
Algehele gradering
Die krag in Westway Corner het voor 9 die aand 'getrip' en kon nie weer aangekry word nie.
Hugo S - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat mens moontlik kan nodig kry, was daar.
Thelmie P - Nov 2023
Algehele gradering
Vreedsame verblyf in pragtige Montagu.
Hennie B - Okt 2023
Algehele gradering
Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid is baie goed toegerus.
Christal V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons kom weer.
Chantal H - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie in pragtige dorp.
Kathryn S - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable stay in a beautiful, safe town.
Lees meerTheuns K - Jun 2023
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise waar ons nog oorgeslaap het.
Andrea P - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige stil area en goed geleë.
Paul P - Mei 2023
Algehele gradering
Overnight stay in Montagu.
Prof. Hennie K - Mei 2023
Algehele gradering
Smaakvolle, baie netjiese verblyf in 'n stil gebied met eie voor-die-deur parkering agter 'n hek.
Prof Hannes V - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik.
Ronald B - Feb 2023
Algehele gradering
The properties had everything that we required.
Annamarie C - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend, ruim en luuks.
Marlene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, gasvry, heerlike wegbreek.
Leon E - Aug 2023
Algehele gradering
Besonder netjiese met alle geriewe wat jy benodig. Baie vriendelike en professionele diens.
Paul R - Feb 2023
Algehele gradering
Hartlike ontvangs. Heerlike verblyf. Baie aangenaam.
Marinda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon met toegevoegde waarde - eetgoedjies was welkom!
Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Hallo Marinda, ek is weereens baie jammer oor die verwarring. Dit is die eerste keer dat so iets gebeur, dit was n onmiddelike bespreking deur n ander besprekingsagentskap wat tydens loadshedding deurgekom het ek het dit nie dadelik gesien nie en hulle het kort daarna hier gestop. Ek het verkeerdelik aangeneem dit is julle. Maak net eenkeer so fout. Dankie vir julle begrip, julle is altyd welkom.
Jenevey K - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful clean cottage, but did not appreciate the unfriendly welcome from the owner.
Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Hallo Jenevey, I am sorry if I made you feel unwelcome, it certainly was not my intention. I can't recall you mentioning a family emergency. Even so, most guests, as a matter of courtesy, usually send a message to inform me about their approximate time of arrival especially when it is getting late and dark. Not having heard anything from you I sent a Whatsapp at 5.35. You informed me then that you were still an hour's drive away. Best regards Kotie
Jeanette P - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf en vriendelike gasvrou.
Ernst D - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en voorsien aan alle behoeftes.
Elsabe D - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Margi G - Nov 2022
Algehele gradering
Stunning.
Kobus O - Nov 2022
Algehele gradering
Weg van die mainstream traffic, maar baie netjies en rustig.
Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie, Kobus en jou voorstel vir 'n dakwaaier. Ja, dit word dikwels baie warm in Montagu in die somer en ek het al die verkoelingsopsies oorweeg. Vir die afgelope 2 jaar is daar 'n baie sterk staande waaier in wat jy kan rondbeweeg. Dit is nou weer in die eenheid
net na julle uitgenooi het, met die verandering vir die weer. Sover het almal wat hier gedurende die somermaande gebly het gedink dit is voldoende. Groete, kom gerus weer.
Christine D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies!
Hanna V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties, beslis alle verwagtinge oortref.
Dave D - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastic spot in Montagu.
Jannie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese oorblyplek!
Leon F - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig toegeruste selfsorgeenheid.
Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie Leon! Was lekker om julle hier te hê en julle is enige tyd welkom. Mooi bly! Kotie
Yolandi N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en stylvol. Vreeslike oulike dorpie.
Irma F - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Baie oulike plekkie.
Erika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles netjies en skoon.
Thys R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer. Sou graag nog 'n aand wou bly.
Patrick H - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese bekostigbare verblyf.
Attie D - Des 2021
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Seugnet S - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, gerieflik, baie mooi.
Cornelis V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik. Skoon en stil.
Elize W - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Peter S - Des 2021
Algehele gradering
Very comfortable and quiet.
Lydia N - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagverblyf. Voldoen aan alle vereistes.
Elmien M - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie ligging en als wat mens nodig het.
Duan T - Okt 2021
Algehele gradering
Goed geleë. Baie netjies en uitstekende waarde vir geld.
Wilna V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese en ruim geriewe.
Ronell L - Jul 2021
Algehele gradering
Luxurious and homely.
Charlotte D - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlik toegeruste eenheid en baie goeie waarde vir geld.
Lees meerKrom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Beste Charlotte
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ek waardeer dit opreg! Dit was heerlik om jou en Yolandi hier by ons te he al was dit ook vir een nag. Dankie ook dat jy ook jou suster na ons toe verwys het.
Julle is enige tyd welkom om weer hier by ons te kom bly en, as julle lus is, ook een van Marchelle se toere te doen, ons sien uit!
Vriendelike groete en mooi bly
Kotie en Marchelle
Andries C - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het net vir een nag oorgebly, maar sou graag langer wou bly!
Stephanus D - Mei 2021
Algehele gradering
Niks onnodig of uitspattig nie. Silwerskoon, netjies en alles is kwaliteit van die linne/matras/kombuisgeriewe. Goeie waarde vir geld.
Lees meerKrom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Stephanus, bly julle het dit geniet en die meeste van julle kuier in Montagu gemaak. Dit was lekker om julle hier te hê, kom gerus weer! Mooi bly.
Giles S - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent. Westway Corner is practical, well equipped and very comfortable.
Daniel C - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Iemand wat meer doen as waarvoor jy vra. Die gastehuise kan maar gerus daar gaan kyk hoe na hoe mens dit moet doen.
Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie Danie! Ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet om in Krom Cottage te bly en julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Kotie en Marchelle
Roelof V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustige omgewing, sal beslis weer daar tuisgaan.
Oscar G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en gerieflik gebly.
Carli K - Feb 2021
Algehele gradering
Most comfortable stay.
Lees meerAnnalise O - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, ontspanne.
John R - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean and convenient.
Ciska S - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker oorblyplek!
Zander S - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf met warm gasvryheid in ’n pragtige dorpie.
Marí S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie in die hartjie van Montagu.
Andrea J - Feb 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Rozelle P - Jan 2021
Algehele gradering
Die gasvyheid was uitstekend!
Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons is altyd baie gesteld daarop dat ons eenhede superskoon is vir gaste en doen altyd self inspeksie voor gaste opdaag. Ek wil glo hierdie was n eenmalige insident, jammer vir die ongerief.
Thomas Stephen J - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.
Ronel L - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Chryshelda H - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was awesome.
Annabelle K - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die kothuis was pragtig, baie netjies, gerieflik, ons het alles gehad (en meer) waarvoor jy kan vra.
Daniel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, maar ongelukkig geen TV-kanale. Alleenlik Netflix.
Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle lekker in Krom Cottage gekuier het.
Ons is jammer ons kon nie aan julle behoefte voldoen vir 'n goedkoper DStv-pakket nie, maar dit is duidelik in ons beskrywing van die akkommodasie dat ons slegs Netflix aanbied.
Groete
Kotie en Marchelle
Gary B - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely and peaceful
Marzane M - Des 2019
Algehele gradering
Spotless.
Jean-pierre B - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Nicola V - Sep 2019
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at Krom Cottage.
Frederick M - Jul 2019
Algehele gradering
The stay and offerings at Krom Cottage exceeded our expectations!
Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer
Thank you for your kind words.
We are so pleased that you enjoyed your stay with us, it was great having you here.
You are most welcome to stay with us anytime again.
Take care, Kotie and Marchelle.
Graham S - Jun 2019
Algehele gradering
A most enjoyable stay in a beautiful part of the country.
Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer
I was great having you here!
Hope you enjoyed the rest of your trip and good luck with the house renovations!
Take care
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang