Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krom Cottage and Westway Corner

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 78 resensies vir Krom Cottage and Westway Corner
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Arno M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

Heerlike plek om te bly met 'n vriendelike en behulpsame gasheer.

Netjiese plek en skoon met aankoms.

Karen B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Baie goed ingerig vir 'n vinnige oorslaap en het alles wat nodig is!

Was baie koud, maar die plekkie was lekker knus en warm!

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marthinus L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L

Safe and clean and well equipped. The friendly owner gave us lots of information about the area.

We enjoyed our stay very much.

Wendy S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

Kom beleef dit self!

Karoo vreugde, vrede, en inspirasie!

Wendy Forster F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy Forster F

Definitely will return.

Fabulous hosts. The cottage has everything you need. A home away from home. Conveniently situated to the centre of Montagu. Peaceful stay.

Jurina V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V

Krom Boom Cottage is pragtig met alles wat jy nodig het vir 'n lekker verblyf.

Fantastiese oornagverblyf in Montagu. Dit is pragtig uitgerus met alles wat jy nodig sou hê vir 'n sorgvrye kuier. Diens was uitstekend en ons sal hierdie plek sterk aanbeveel vir jou volgende wegbreek na Montagu.

Gerhard K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Rustig en ontspanne.

Die oornagverblyf by Krom Cottage was die hoogtepunt van ons kort besoek aan Montagu. Die diens, akkommodasie, vriendelikheid, veilige parkering en ligging was perfek. Ons kan Krom Cottage sterk aanbeveel.

Paulette C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette C

Die krag in Westway Corner het voor 9 die aand 'getrip' en kon nie weer aangekry word nie.

Baie lekker gebly. Die krag het getrip en kon nie weer aankom van voor 9 die aand nie. Kon eers die volgende oggend die gasvrou laat weet. Kon glad nie die elektriese kombers of verwarmer gebruik nie.

Hugo S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Alles wat mens moontlik kan nodig kry, was daar.

Baie lekker, sal beslis weer daar tuisgaan.

Thelmie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmie P

Vreedsame verblyf in pragtige Montagu.

Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer in die toekoms aandoen. Die verblyf is netjies ingerig en vreedsaam. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Hennie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid is baie goed toegerus.

Die eenheid is ten volle toegerus. Selfs beskuit en graankos met koffie, melk ens. as 'n bonus. Die matras in die Krom-kothuis is bietjie sag vir gaste met rugprobleme. Ons het lekker gekuier.

Christal V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal V

Ons kom weer.

Die plekkie is netjies en naby die dorp geleë. Dis rustig en huislik.

Chantal H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Pragtige plekkie in pragtige dorp.

Heerlik gekuier in die mooiste dorp in SA. Kotie het ons baie mooi gehelp met inligting van die dorp en area. Goed geslaap, rustig en stil. Sommer nuwe vriendin gemaak. Sien hopelik binnekort weer.

Kathryn S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn S

Comfortable stay in a beautiful, safe town.

This is a charming property that is in a great location. This is a must-see town. The accommodation has a good quality gas backup stove for load shedding and some backup for lighting which we appreciated. The only thing it didn't have really was a freezer. It had an ice tray which wasn't ideal for us. It did have a good fridge though and a comfortable and well-equipped kitchen. This is an authentic property that will really give you the feeling of this stylish and charming little town. We enjoyed the property a lot and only wish that we had booked a longer stay. Our host was helpful and friendly, and we appreciated that a lot. Thanks so much.

Theuns K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns K

Een van die beste gastehuise waar ons nog oorgeslaap het.

Heerlike blyplek. Alles presies soos geadverteer.

Andrea P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Pragtige stil area en goed geleë.

Moderne eenheid en goed toegerus. Stapafstand van meeste aktiwiteite in die omgewing. Dankie Kotie, ons het baie lekker gebly.

Prof. Hennie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof. Hennie K

Smaakvolle, baie netjiese verblyf in 'n stil gebied met eie voor-die-deur parkering agter 'n hek.

Die kothuis is apart van die hoofhuis en is uiters netjies en stylvol met alle toebehore wat alles bydra tot 'n genoeglike verblyf.

Paul P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Overnight stay in Montagu.

We were welcomed at the cottage and found the place to be clean and comfortable with all the extras added. We had a peaceful night and enjoyed our stay. Thanks to the hosts.

Prof Hannes V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V

Puik.

Kommunikasie was vooraf baie goed. Vriendelike ontvangs. Baie sorg is aan elke detail gegee om verblyf uiters aangenaam te maak. Fyn aanvoeling om verblyf so aangenaam moontlik te maak. Word beslis aanbeveel vir verblyf in die prag dorp.

Ronald B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald B

The properties had everything that we required.

Safe, clean, everything we required. Will use it again.

Annamarie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie C

Uitstekend, ruim en luuks.

Ons het dit regtig baie goed gevind. Modern en mooi.

Marlene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Netjies, gasvry, heerlike wegbreek.

Netjies, goed ingerig. Lekker plaas-atmosfeer. Gasvrou baie vriendelik en het heerlike ontbyt-bederfies vir ons gelos. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Sal beslis weer kom kuier.

Leon E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Besonder netjiese met alle geriewe wat jy benodig. Baie vriendelike en professionele diens.

Westway Corner is my gunsteling weens kombuis en lekker buite kuierarea.

Paul R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R

Hartlike ontvangs. Heerlike verblyf. Baie aangenaam.

Montagu is 'n pragtige dorp met vriendelike inwoners.

Marinda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Netjies en skoon met toegevoegde waarde - eetgoedjies was welkom!

My enigste klagte is dat ek nie die "cottage" wat ek aanvanklik gekies en voor betaal het, kon kry nie weens 'n oordeelsfout van die bestuurder. Sy het 'n ander kliënt met my verwar.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Hallo Marinda, ek is weereens baie jammer oor die verwarring. Dit is die eerste keer dat so iets gebeur, dit was n onmiddelike bespreking deur n ander besprekingsagentskap wat tydens loadshedding deurgekom het ek het dit nie dadelik gesien nie en hulle het kort daarna hier gestop. Ek het verkeerdelik aangeneem dit is julle. Maak net eenkeer so fout. Dankie vir julle begrip, julle is altyd welkom.

Krom Cottage and Westway Corner
Jenevey K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenevey K

Beautiful clean cottage, but did not appreciate the unfriendly welcome from the owner.

Unfortunately, we were running late due to a family emergency. Check-in time is 2 - 7 pm. I was contacted before I informed them that we were delayed. I really felt unwelcome and uncomfortable and checked in like a small child because I never informed them timeously about being late, before 7 pm. I will not use them again.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Hallo Jenevey, I am sorry if I made you feel unwelcome, it certainly was not my intention. I can't recall you mentioning a family emergency. Even so, most guests, as a matter of courtesy, usually send a message to inform me about their approximate time of arrival especially when it is getting late and dark. Not having heard anything from you I sent a Whatsapp at 5.35. You informed me then that you were still an hour's drive away. Best regards Kotie

Krom Cottage and Westway Corner
Jeanette P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette P

Netjiese verblyf en vriendelike gasvrou.

Die plekkie is goed toegerus, gerieflike bed en lekker privaat braaiplek. Ten spyte van loadshedding het Kotie vir ons kookwater gehad vir oggendtee en -koffie.

Ernst D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst D

Gerieflik en voorsien aan alle behoeftes.

Gasvrou baie behulpsaam en het goeie kennis van omgewing. Sal weer besoek as geleentheid opkom.

Elsabe D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Heerlik gekuier.

Ongelooflike verblyf. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel wat ek ken. Love die dekor en ligging. Als super skoon en eienaar baie gasvry.

Margi G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margi G

Stunning.

We had a wonderful stay. Everything was perfect.

Kobus O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Weg van die mainstream traffic, maar baie netjies en rustig.

Die huisie het absoluut alles wat nodig is vir 'n rustige wegbreek, weg van die hoofpaaie, maar binne stapafstand van die dorp en restaurante. Ons het baie lekker gekuier. Kotie is 'n baie aangename gasvrou. Ons sal wel aanbeveel dat 'n effektiewe dakwaaier aangebring moet word. Ons vermoed dit kan nogal warm raak in die somer. Sal enige dag weer teruggaan.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie, Kobus en jou voorstel vir 'n dakwaaier. Ja, dit word dikwels baie warm in Montagu in die somer en ek het al die verkoelingsopsies oorweeg. Vir die afgelope 2 jaar is daar 'n baie sterk staande waaier in wat jy kan rondbeweeg. Dit is nou weer in die eenheid
net na julle uitgenooi het, met die verandering vir die weer. Sover het almal wat hier gedurende die somermaande gebly het gedink dit is voldoende. Groete, kom gerus weer.

Krom Cottage and Westway Corner
Christine D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Baie netjies!

Goed ingerig en baie skoon. Heerlike braai plekkie. Dankie Kotie vir die ontbyt goedjies. Ons gaan beslis weer kom kuier!

Hanna V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V

Fantasties, beslis alle verwagtinge oortref.

Krom Cottage is verseker een van die beste oorslaap fasiliteite wat ons al ooit beleef het. Hulle kan verseker baie trots wees op hulle plekkie, ons sal enigiemand aanbeveel om gebruik te maak van hierdie juweeltjie in Montagu.

Dave D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D

Fantastic spot in Montagu.

Well appointed cottage with every thing you could need for a stay over - one night or more.

Jannie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Netjiese oorblyplek!

Baie vriendelike diens en mooi plekkie, goed vir self kosmaak. Die enigste jammerte is die slim-TV boksie wat nie op standaard is nie, dit is haas onmoontlik om daarmee te navigeer, maar dit kan maklik reggestel word met 'n alternatiewe boksie.

Leon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Pragtig toegeruste selfsorgeenheid.

Hierdie kothis is werklik 'n besoek werd. Keurige, smaakvolle dekor, goed toegerus as selfsorgeenheid, geleë in 'n pragtige en stil deel van Montagu. Ons sal beslis weer daar oorslaap as ons weer in Montagu kom.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie Leon! Was lekker om julle hier te hê en julle is enige tyd welkom. Mooi bly! Kotie

Krom Cottage and Westway Corner
Yolandi N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N

Netjies en stylvol. Vreeslike oulike dorpie.

Sal beslis aanbeveel! Skoon en stylvolle verblyf met alles wat mens sal benodig. Heerlike muesli en jogurt, vrugtesappe, beskuit en koffie/tee vir ontbyt.

Irma F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma F

'n Baie oulike plekkie.

Krom cottage is 'n netjiese en skoon verblyf met alles wat mens nodig het, en ook baie bekostigbaar!

Erika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Alles netjies en skoon.

Ons kuier was heerlik en ontspanne. Dit was 'n sorgvrye kuier by Kotie. Ons sal beslis weer draai maak.

Thys R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys R

Baie vriendelike gasheer. Sou graag nog 'n aand wou bly.

Alles was skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Patrick H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Netjiese bekostigbare verblyf.

Krom Cottage and Westway Corner is goed toegerus en pynlik netjies. Alle geriewe is bo standaard. Ons gasheer het uit sy pad gegaan om van hulp te wees.

Attie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie D

Uiters aangenaam.

Keurig ingerig en goed toegerus met baie ruimte. Vriendelike ontvangs.

Seugnet S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet S

Vriendelik, gasvry, gerieflik, baie mooi.

Was regtig baie beïndruk dat Kotie aandag gegee het aan klein detail soos sjampoo en die wonderlikste showerjel wat tot ons beskikking was. Die jogurt en muesli was ook 'n bonus. Dal beslis weer hier kom oorslaap.

Cornelis V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V

Netjies, gerieflik. Skoon en stil.

Die woonstel bied puik verblyf, is skoon, netjies en gerieflik. Die gasvrou is baie vriendelik, stel belang en die bederfies (in yskas en kombuis) rond dit af. Die woonstel is in 'n baie stil omgewing. 'n Mens kan nie verkeerd gaan om Krom Cottage as jou verblyf in Montagu te kies nie.

Elize W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Heerlik!

Baie gawe gasvrou. Uitmuntende verblyf. Yogurt en koeldrank in yskas en beskuit vir saam met ons koffie. Pragtige skoon kamer!

Peter S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Very comfortable and quiet.

We stayed in Westway Corner for 2 nights. Kotie made us very welcome. The unit is comfortable and well equipped. It is very quiet at night.

Duan T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan T

Goed geleë. Baie netjies en uitstekende waarde vir geld.

Sal definitief weer teruggaan. Kotie was uitstekende gasvrou en baie gehelp met alles te doen en te sien rondom Montagu.

Lydia N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Baie gerieflike oornagverblyf. Voldoen aan alle vereistes.

Besonder smaakvol ingerigte woonstel vir twee. Lekker bederfies soos sap, jogurt, muesli, beskuit. Baie netjies met alle geriewe wat mens benodig. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie dankie vir die oornagverblyf.

Wilna V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Vriendelike ontvangs, netjiese en ruim geriewe.

Internet en DStv Now beskikbaar. Betrokkenheid met inligting in die omgewing was uitstaande. Mooi omgewing.

Elmien M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien M

Goeie ligging en als wat mens nodig het.

Heerlik gebly, sal graag weer daar bly in Montagu!

Ronell L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L

Luxurious and homely.

Great stay. Thank you!

Charlotte D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Wonderlik toegeruste eenheid en baie goeie waarde vir geld.

Ek en my dogter het net vir een nag oorgebly, maar gaan beslis terug vir meer tyd. Kotie en Marchelle het ons so tuis laat voel, en ons wil beslis 'n staproete saam met Marchelle, toergids, gaan doen. Ons het al in verskeie selfsorgeenhede oorgebly, maar Westway Corner is definitief in 'n hoër kategorie as waaraan ek gewoond is. Alles is van die beste, en daar is tot vars jogurt en sap in die yskas gewees. Moet ook nie die lekker beskuit en muesli vergeet nie. Die eenheid is so goed toegerus dat 'n mens selfs kos kan kook as jy sou wou. Ekself het 'n hengse probleem met badkamers by die oornagplekke, maar soveel higiëne het ek lanklaas gesien. Alles was blinkskoon. As julle 'n lekker wegbreek in 'n baie mooi omgewing wil geniet, wat jou nie baie uit die sak gaan jaag nie, oorweeg dan hierdie eenhede.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Beste Charlotte
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ek waardeer dit opreg! Dit was heerlik om jou en Yolandi hier by ons te he al was dit ook vir een nag. Dankie ook dat jy ook jou suster na ons toe verwys het.
Julle is enige tyd welkom om weer hier by ons te kom bly en, as julle lus is, ook een van Marchelle se toere te doen, ons sien uit!
Vriendelike groete en mooi bly
Kotie en Marchelle

Krom Cottage and Westway Corner
Andries C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C

Ons het net vir een nag oorgebly, maar sou graag langer wou bly!

Die woonstel is mooi, goed toegerus en baie netjies.

Giles S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giles S

Excellent. Westway Corner is practical, well equipped and very comfortable.

One of the best self-catering units we have stayed in anywhere.

Stephanus D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Niks onnodig of uitspattig nie. Silwerskoon, netjies en alles is kwaliteit van die linne/matras/kombuisgeriewe. Goeie waarde vir geld.

Ons het drie nagte daar oorgebly. Dit is naby die begin van die staproetes en ons kon sommer van daar na die beginpunt stap, maar ook naby genoeg om dorp toe te loop. Jy voel sommer deel van die plaaslike inwoners. Die verblyf was basies en niks uitspattig nie. Jy voel nie jy betaal vir iets wat jy nie gebruik nie. Alles is kwaliteit en die plek word mooi instand gehou. Ons sal weer daar gaan bly. Dankie Kotie, dit was 'n baie positiewe ervaring gewees.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Stephanus, bly julle het dit geniet en die meeste van julle kuier in Montagu gemaak. Dit was lekker om julle hier te hê, kom gerus weer! Mooi bly.

Krom Cottage and Westway Corner
Daniel C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C

Absoluut fantasties. Iemand wat meer doen as waarvoor jy vra. Die gastehuise kan maar gerus daar gaan kyk hoe na hoe mens dit moet doen.

Die gastehuis is sowaar 'n treffer. Die kamer is ruim en die kombuis apart met alles in wat jy benodig. Dan was daar nog lekkernye ook in yskas. Die eienaar is daarop uit om die lewe vir jou so gemaklik as moontlik te maak. Kaarte met besoekpunte, eetplekke word alles aangedui. Sowaar 'n wonderlike plek. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Danie! Ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet om in Krom Cottage te bly en julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Kotie en Marchelle

Krom Cottage and Westway Corner
Roelof V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Baie netjies en rustige omgewing, sal beslis weer daar tuisgaan.

Cottage is baie modern en smaakvol toegerus.

Oscar G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar G

Baie vriendelik ontvang en gerieflik gebly.

Veilige parkering is altyd 'n gerusstellende faktor. Baie ruim en gerieflik vir twee persone. Die ekstra geriewe soos melk, koffie, jogurt, ontbyt graan en beskuit spreek boekdele van die eienaars. Sal beslis weer hier bly as ons in die omgewing is.

Carli K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli K

Most comfortable stay.

I met with Kotie very late that evening, due to travelling from Cape Town. She was extremely friendly and showed me around. The accommodation was extremely comfortable, very modern, nice space, perfect little small kitchen and bathroom (with a shower). The fridge was filled with yoghurt and full cream milk. There were many things available: towels, hair dryer, rusks, fan, extra pillows, body wash etc. The most comfortable bed ever! It is a few hundred meters away from Long Street, therefore it is very peaceful and quiet. About an 8 minute drive to the Montagu Golf Club. Would highly recommend.

Annalise O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise O

Rustig, ontspanne.

Oulike gasvrouens. Baie netjies, gerieflik, mooi, veilig, loop-afstand van alles wat gesien wil word. Ekstra moeite met koffie, tee, beskuit, jogurt ens.

John R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

Comfortable, clean and convenient.

See stars.

Ciska S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S

Lekker oorblyplek!

Ons is warm ontvang met 'n addisionele gasvryheid bederf in die yskas en kombuis! Als wat jy nodig het vir selfsorg en mooi ingerig. Skoon en oulike versierde eenheid wat selfs probeer vergoed vir loadshedding se impak. Lekker vir kort verblyf!

Zander S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander S

Lieflike verblyf met warm gasvryheid in ’n pragtige dorpie.

Krom Cottage bevat als wat jy sal benodig in verblyf en is baie netjies. Die eienaars was baie vriendelik. Ek gaan beslis terug volgende jaar.

Marí S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marí S

Fantastiese plekkie in die hartjie van Montagu.

Loopafstand van die lieflikste restaurante en ander besienswaardighede binne in die dorp! Krom Cottage was presies wat ons nodig gehad het na 'n avontuurlustige dag. Sal dit hoogs aanbeveel.

Andrea J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

Very pleasant.

A warm and friendly welcome from our host. The unit is well appointed with everything we needed and more. We would definitely stay here again.

Rozelle P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P

Die gasvyheid was uitstekend!

Vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit lekker te maak! Net 1 klein ding om oor te kla - die werkers moet deeglik skoonmaak, daar was ’n klomp klein kakkerlakke by die broodrooster.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons is altyd baie gesteld daarop dat ons eenhede superskoon is vir gaste en doen altyd self inspeksie voor gaste opdaag. Ek wil glo hierdie was n eenmalige insident, jammer vir die ongerief.

Krom Cottage and Westway Corner
Thomas Stephen J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas Stephen J

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.

Heerlike beskuit.

Ronel L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Gerieflike verblyf.

Die eienaars laat mens dadelik welkom voel en gaan uit hulle pad uit om die verblyf aangenaam te maak. Baie mooi moderne goed ingerigte kothuis.

Chryshelda H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chryshelda H

Dit was awesome.

Krom Cottage is perfek en ek sal dit enige aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. 10 uit 10.

Annabelle K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle K

Ons het heerlik gekuier. Die kothuis was pragtig, baie netjies, gerieflik, ons het alles gehad (en meer) waarvoor jy kan vra.

Ons het sommer tuis gevoel met die intrapslag. Die eienaars het ons vriendelik verwelkom en gou vir ons touwys gemaak van wat in en om Montagu aangaan mbt aktiwiteite. Die kothuis was super skoon, modern en gerieflik. Ek sal dit hoogs aanbeveel. As ek kan, sal ek elke naweek daar kuier!

Daniel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Baie lekker gekuier, maar ongelukkig geen TV-kanale. Alleenlik Netflix.

'n Goedkoper DStv-pakket wat sport- en nuuskanale insluit sou voldoende gewees het.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle lekker in Krom Cottage gekuier het.

Ons is jammer ons kon nie aan julle behoefte voldoen vir 'n goedkoper DStv-pakket nie, maar dit is duidelik in ons beskrywing van die akkommodasie dat ons slegs Netflix aanbied.

Groete
Kotie en Marchelle

Krom Cottage and Westway Corner
Gary B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary B

Lovely and peaceful

The owners caring attitude was even expressed into the provision of milk, yoghurt and fresh fruit!!

Marzane M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzane M

Spotless.

Baie dankie aan Kotie vir al jou moeite en oulike selfsorg! Syt ons bederf met 'n bak vrugte en alles wat ons nodig kon kry!

Jp B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B

Vriendelik en gasvry.

Baie netjiese kamer met vol toegeruste kombuis, ons was hartlik ontvang met vars vrugte, beskuit en koffie. Montagu is baie warm in die somer en 'n lugversorger sal aanbeveel word vir die warm aande.

Nicola V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

We really enjoyed our stay at Krom Cottage.

Everything we needed was provided and the hostesses were very helpful.

Frederick M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick M

The stay and offerings at Krom Cottage exceeded our expectations!

We enjoyed a superb time in Krom Cottage! It is a beautiful, comfortable and peaceful home from home. In addition, the owners were amazing. Thank you for a memorable time. See you again!

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

Thank you for your kind words.

We are so pleased that you enjoyed your stay with us, it was great having you here.

You are most welcome to stay with us anytime again.

Take care, Kotie and Marchelle.

Krom Cottage and Westway Corner
Graham S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S

A most enjoyable stay in a beautiful part of the country.

We were made most welcome by our hosts and the cottage came up to all of our expectations.

Krom Cottage and Westway Corner se terugvoer

I was great having you here!
Hope you enjoyed the rest of your trip and good luck with the house renovations!
Take care

Krom Cottage and Westway Corner
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGbbBGx7zMOYtEhCoVymMhY7H97Li4lEcZKE3wlW7m21BsoSqqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 1 Krom Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783801609793 20.114368124639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang