Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromdraai Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Kromdraai Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christopher K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher K

Very good accommodation.

Very good rustic environment. Only drawback, the direction or address needs to be updated. It's 1 Sterkfontein Caves Road. It's not Sterkfontein Road in Krugersdorp. It's actually about 15 km or so after leaving Krugersdorp towards Maropeng - Cradle of Humankind direction.

Guida E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guida E

Excellent, be back next year for the race.

Very good. Convenient. Went for Cradle of Humankind race and the race was just opposite the guesthouse.

Tiaan L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L

Ek sal beslis weer daar bly wanneer ek 'n troue/funksie by Kromdraai Gastehuis bywoon.

Dankie Kromdraai Gastehuis vir julle uitmuntende diens en professionele manier van dinge doen. Die eienaar was daar met ons aankoms om ons welkom te heet. Daar was 'n lugversorger, yskassie en 'n mandjie vol lekkernye om ons te verwelkom. Die kamer was ruim, skoon en netjies. Dankie dankie dankie.

Donovan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan D

Beautiful room.

We enjoyed the privacy, accessibility, and hospitality. The rooms were super clean, and we had a great view driving in and leaving. We felt a bit sad leaving such a beautiful place like this.

Ursula K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula K

Convenient & comfortable.

We received a very warm welcome and an unexpected room upgrade. The location was perfect for the event we were attending nearby. A big thank you to Wikus for going out of his way for my friend. Your kindness and generosity were above what anyone could expect. Bless you!

Andries S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Naweek weg om te oefen in die Cradle-area.

Het die naweek by Kromdraai Gastehuis oor gebly om te oefen in die Cradle-area met my hanfiets. Die gastenuis is reg langs die oefenroete wat baie gerieflik was, maar andersins was alles by Kromdraai baie gerieflik, skoon en die kamer was gereed toe ons daar kom. Die snacks wat vir ons beskikbaar was, was ook baie lekker en welkom. Sal definitief weer gaan en ook vir vriende aanbeveel.

Lezette S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezette S

Gemaklike oorslaap na 'n troue.

Ons het 'n troue bygewoon by Makiti Wedding Venue. Die Gastehuis was baie naby en maklik om laat in die aand in te kom.

Lizane L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizane L

Booking was easy, friendly service, nice room, very relaxing setting.

Thanks.

Hendrik N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik N

Slegs oornagverblyf na 'n troue.

Mooiste area om te oornag, stilte in die natuur. Die Gastehuis sal net hul naam en nommer by hoofpad moet vervang, daar's niks aanduiding van gastehuis of advertensie nie.

Naniki M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naniki M

I enjoyed my stay, a clean, quiet and peaceful place.

I was expecting to get a double bed room, like it shows on the picture but I got two singles, I was not happy about that, maybe they should consider having more rooms with double beds to accommodate everyone.

Ruan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Baie netjies met groot kamers en gemaklike bed.

Maklik die plek gekry en hulp het ons vinnig na ons kamer toe gewys. Baie mooi plek met groot kamers war die perfekte plek was om oor te slaap vir 'n troue daar naby.

Lorenza W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenza W

Uitstekende verblyf!

Netjies en skoon verblyf soos op foto's. Die eienaar, Wikus, was ook maklik aanpasbaar met reëlings en het graag gehelp. Vir seker goeie waarde vir geld!

Johann H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H

Baie lekker gebly, dankie!

Baie gawe gasheer! Goeie veiligheid. Die voordeel van die afgeleë ligging is stilte en vrede, maar ongelukkig ten koste van goeie selfoondekking (nie die gastehuis se skuld nie).

Leandre M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandre M

Lekker naby aan funksie.

Die gastehuis was baie naby aan ons funksie gewees. Die kamers was netjies en eetgoedjies was gegee.

Danielle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Rustig, naby aan Makiti Venue.

Ons was verras met die spasie van ons eenheid, dit was heerlik groot. Die dekor is smaakvol en huislik. Ons het heerlike versnaperinge gehad en koue water in die yskas. Ons het ongelukkig nie lank gekuier nie, maar ons sal beslis in die toekoms by Kromdraai bly as ons weer die Cradle of Mankind besoek, dit is perfek geleë.

Lynette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Veilige, netjiese akkommodasie.

Heerlike oornagbestemming.

Gisela K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela K

Die kuier was baie lekker. Lekker rustig en baie vriendelike kliëntediens.

Die klein plaashuis-gastehuis is baie mooi en stil. Baie netjies en skoon. Ek sal die plek beslis aanraai vir ander gaste.

Mari D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Baie goeie waarde vir geld, groot netjiese kamers, goeie kliëntediens

Die gastehuis is ’n lekker knus plaashuis met privaat kamers en kamers in die gastehuis. Hulle was van die begin af baie behulpsaam en het baie moeite met die klein goedjies in die kamer gedoen. As vrou was dit baie gemaklik met genoeg spieëls, kragproppe en ekstra gemaklikhede. Die huis is ook gemaklik met ’n leef area met TV en kombuis wat beskikbaar is vir almal.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkfonteinweg 5, Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf1a0de5c66a442982cecc871be3ba5110614e006d32abeae7bf2bfec32d9d53180d9ce0db0937bbd93a42143b4c9f93de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 5 Sterkfontein Road Kromdraai 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.0061041462 27.750406728244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang