Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromrivier Cederberg Park

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Lucy H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great destination. On our arrival, we were asked by the receptionist if we had been before. On replying 'No, we haven't', she said 'shame', which it definitely was. If you are thinking about going, 'go'! Chalets beautifully appointed and very comfortable. Hike to Disa Pools was a fairly easy trail to the first pools, then a lot of rocks on the trail for the inexperienced or older walker. The only disappointment was the wine tasting, which we felt was very expensive at R120 per head for not great wines.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregg R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Amazing views and tranquility. Amazing staff and restaurant food was very enjoyable. Great wine and beers offered and the amenities were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Uitstekende bestemming! Baie aangename ervaring. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Uiters rustig, en sal aanbeveel. Skoon en netjies. Ek kan nie wag om weer terug te gaan nie. Dit is 'n moet om daar 'n draai te kan gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Two days of calm, clear mountain air. Simply a wonderful location and very special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Amazing diens gewees. Baie mooi skoon en netjiese kothuise. Sal vir seker almal aanbeveel om 'n aand of twee hier oor te slaap. Die diens by onvangs was baie goed gewees. Ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Gerieflike verblyf in uitsonderlike omgewing. Ons verblyf in een van die luukse kothuise was baie aangenaam. Die kothuise is modern en gerieflik ingerig met kwaliteit afwerkings. Alles wat ons benodig het, was beskikbaar - elektriese komberse, 'n reusekaggel in die woonvertrek en kaggels met stofies in beide slaapkamers en tot 'n skottelgoedwasmasjien. Die natuurskoon in die omgewing is werklik besonders en ideaal vir enige persoon wat lief is vir die buitelewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Skaduryke kampplekke in pragtige, rustige tipiese Sederberge-landskap Heerlike skaduryke kampplekke met eie badgeriewe - eenvoudig maar skoon en netjies. Die WiFi is 'n onverwagse bonus - nie essensieël nie, maar tog lekker om maklik met familie te kan kontak maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Lekker ontvlugting. Baie ruim kampeerplek waarvandaan mens baie avontuurtjies kan aandurf. Let op jy moet 'n voorbereide kampeerder wees want daar's nie 'n kombuis met yskas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Samanta
Kromrivier Cederberg Park
More Ida Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en hoop ons sien julle weer. Die kragpunte is ook maar nuut vir ons , nou kan gaste hulle eie yskassies bring. Geseende dag verder Groete Samanta Koegelenberg

Elizabeth I
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2017

Camping, wedding 24 hours. Fabulous place to camp, love the ablution facility per campsite, need to spend at least a weekend due to the offroad distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Samanta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 192 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier, 62 km buite Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUP77L6RMsq4dzTBSp1B15irLWfEEla2f0ZC9e1mbDEKvWAiYZa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Kromrivier 62 km from Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.538295261189 19.283604224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang