Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromrivier Farm Morado Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kromrivier Farm Morado Cottage is aan die voet van die Riviersonderendbergreeks tussen Greyton en Riviersonderend geleë. Kromrivier Farm Accommodation is 16 km vanaf Riviersonderend en 20 km vanaf Greyton geleë en is perfek vir die avontuursoeker.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad en 'n stort met lieflike uitsigte vanaf die groot vensters.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof en 'n oond. Alle toebehore, eetgerei en breekware word voorsien. Groot skuifdeure maak oop na die tuin, waar jy 'n privaat braai-area kan geniet wat oor die dam uitkyk. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Kromrivier Plaas is 'n werkende plaas waar gaste af en toe skaap, koei of plaashond sal teëkom. Verskeie doendinge kan op die plaas geniet word, insluitend staproetes, swem, visvang, 4x4-roetes, bergfietsroetes, boswandelings en voëlkyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kromrivier Farm Morado Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996df687d6391baf3e345e7840fb2f45ac20dd50035b69265a5171f0ba506b47c3bb05675e383b0dbf8470f68eafa359db3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Kromrivier Farm, R406 Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114163048596 19.775915957812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang