Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromrivier Farm Accommodation

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kromrivier Farm Accommodation is aan die voet van die Riviersonderendbergreeks tussen Greyton en Riviersonderend geleë. Kromrivier Farm Accommodation is 16 km vanaf Riviersonderend en 20 km vanaf Greyton geleë en is perfek vir die avontuursoeker.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 selfsorg-eenhede. The Oak Lodge is 'n rustieke eenheid met slaapplek vir 12 en beskik oor 4 slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers is gerieflik ingerig met dubbelbeddens en stapelbeddens, en maak gebruik van 'n aparte, buite dames- en herebadkamer met 'n vuurverhitte geiser vir warm storte. Die eenheid het nie elektrisiteit nie, maar die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en yskas-vrieskas, en kragbanke is beskikbaar om fone, tablette en skootrekenaars te laai.

Die luukse Morado-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en kyk uit oor 'n privaat dam, en is ideaal vir 'n paartjie. Die eenheid beskik oor 1 en suite-slaapkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n losstaande bad en 'n stort met lieflike uitsigte vanaf die groot vensters. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof en 'n oond. Alle toebehore, eetgerei en breekware word voorsien. Groot skuifdeure maak oop na die tuin, waar jy 'n privaat braai-area kan geniet wat oor die dam uitkyk. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Kromrivier Plaas is 'n werkende plaas waar gaste af en toe skaap, koei of plaashond sal teëkom. Verskeie doendinge kan op die plaas geniet word, insluitend staproetes, swem, visvang, 4x4-roetes, bergfietsroetes, boswandelings en voëlkyk.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kromrivier Farm Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kromrivier Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fd54acece0cd6ce5830c7a8d3b0386a1589451cc2598067bf3f92c611096b7e5ed6c0e021c3cb14121a42753ff5ccaf2f69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Kromrivier Farm, R406 Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.094308604592 19.769214898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang