Kromrivier Farm Morado Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kromrivier Farm Morado Cottage skuil aan die voet van die Riviersonderendberge tussen Greyton en Riviersonderend. Kromrivier Farm Accommodation is 16 km vanaf Riviersonderend en 20 km vanaf Greyton en dis die ideale verblyf vir avontuurlustige gaste.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n stort. Verder bied groot vensters lieflike uitsigte.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en 'n oond toegerus. Alle breekware, eetgerei en kookgerei word voorsien. 'n Groot skuifdeur lei na die tuin met 'n privaat braai-area en 'n uitsig oor die dam. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kromrivier is 'n plaas waar gaste soms skape, koeie en die plaashond sal sien. Daar is verskeie aktiwiteite, soos voetslaanroetes, swem, visvang, 4x4-roetes, bergfietsroetes, woudwandelinge en voëlkyk op die plaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Meghan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
- Gaste dink Kromrivier Farm Morado Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riviersonderend Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromrivierplaas, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang