Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromrivier Farm Dam Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 1520 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kromrivier Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kromrivier Plaasdam Kampterrein is die ideale venue vir die avontuursoeker. Die Kromrivier Plaas is aan die voet van die Riviersonderendbergreeks tussen Greyton en Riviersonderend geleë en is net 2 ure se ry vanaf Kaapstad se sakekern.

Die kampplek is langs ons dam geleë en elke staanplek het sy eie vuurput en toegang tot skoon water. Die perseel het ook skoon badkamergeriewe met warmwaterstorte, en 'n houtgevuurde donkiewarmwaterstelsel.

Doendinge op die plaas sluit staproetes, swem, visvang, 4x4-roetes, bergfietsroetes, reënwoudwandelings met taksonomiese identifikasies van die bome, voëlkyk en renosterveld-natuurwandelings in.

As jy op soek is na 'n stil ruimte om weer met die natuur te verbind en die mees asemrowende uitsigte te ervaar, is dit die plek om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Kromrivier Farm Dam Campsite
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kromrivier Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kromrivier Farm Dam Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1520 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kromrivier Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a09b5163623436e760f2a01eccd01ee921f5fb271c4b78018df0399753afa04b66626799e407de7a5b1807afc9179b81ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Kromrivier Farm Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.09439681872 19.770938289836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang