Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kronkelnessie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hilana D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Lekker slaap op sy beste. Dankie aan Antoinette vir kwaliteitverblyf met goeie geriewe. Self inklok en uitklok was groot hulp. Ek wil beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Dit was baie lekker. Baie oulike plekkie. Die mense is ook wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Hoogs aanbeveel. Goed toegerus, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Perfect, beautiful, comfy. Excellent! Amazing bed and super comfy! Was very warm during the icy weather! Was perfect just to put my head down at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker, beveel aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berinisha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kuier het die siel goed gedoen. Love die stilte daar. Kronkelnessie was uitstekend vir ons. Sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Kronkelnessie
Baie dankie vir die terugvoer, Berenisha! Ons is so bly julle het dit geniet.

Tracey-lee J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Alles was perfek. Baie mooi plekkie. Ek het my tydjie geniet daar en sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

This gem is perfect for overnight when visiting the Western Cape Winelands area. This gem is perfect for 2 people just looking to overnight in a secure area. Big comfortable bed, aircon, sufficient shower facility. I would definitely go back there when in the area later in the year! The hosts were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heerlike oornag. Heerlike plek vir oornag. Baie netjies en modern. Eienaars gun jou privaatheid. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Qauied C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Rustigheid en stilte. Ek het en my lewensmaat het ons baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R760
R760 R684
per nag (plek vir 2)
Vanaf R760
R760 R684
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7cfb5423896ddf3259b635826ae6aa0505b7fd0722e5480312c9cdb6b1a585185d0993023adc615b895935ad3814a0445da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R760 nouVanaf R684 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 15 Kronkel Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.703420746753 18.963664325131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang