Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kronkelnessie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Minette D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Perfect, beautiful, comfy. Excellent! Amazing bed and super comfy! Was very warm during the icy weather! Was perfect just to put my head down at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker, beveel aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berinisha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kuier het die siel goed gedoen. Love die stilte daar. Kronkelnessie was uitstekend vir ons. Sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Kronkelnessie
Baie dankie vir die terugvoer, Berenisha! Ons is so bly julle het dit geniet.

Tracey-lee J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Alles was perfek. Baie mooi plekkie. Ek het my tydjie geniet daar en sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

This gem is perfect for overnight when visiting the Western Cape Winelands area. This gem is perfect for 2 people just looking to overnight in a secure area. Big comfortable bed, aircon, sufficient shower facility. I would definitely go back there when in the area later in the year! The hosts were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Heerlike oornag. Heerlike plek vir oornag. Baie netjies en modern. Eienaars gun jou privaatheid. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Qauied C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Rustigheid en stilte. Ek het en my lewensmaat het ons baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Gemaklik, netjies, waarde vir geld. Die eenheid is baie netjies, heel gemaklik en goeie waarde vir geld. Ek sal graag weer daar oorbly en beveel die plek aan as lekker oorslaap plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Kronkelnessie
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer dit baie.

Edmund (eddie) W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker, het nie woorde nie, baie rustig. Joh, ek het nie woorde nie. Dit was baie lekker en rustig. Ek sal mense aanbeveel om Kronkelnessie te boek, want ek gaan weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leswill L
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Safe location. Beautifully decorated. Beautifully furnished location is safe and perfect. The kitchen layout is so comfortable. Very private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7cfb5423896ddf3259b635826ae6aa0505b7fd0722e5480312c9cdb6b1a585185d0993023adc615b895935ad3814a0445da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 15 Kronkel Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.703420746753 18.963664325131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang