Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kronkelnessie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kronkelnessie is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in die Paarl. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV met Netflix, YouTube en gratis WiFi beskikbaar. Die eenheid het 'n omskakelaar om klein toestelle tydens kragonderbrekings aan te dryf.

Parkeerplek op die perseel word voorsien en gaste sal gerieflik naby hospitale, skole en winkels geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Kronkelnessie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kronkelnessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7cfb5423896ddf3259b635826ae6aa0505b7fd0722e5480312c9cdb6b1a585185d0993023adc615b895935ad3814a0445da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 15 Kronkel Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.703420746753 18.963664325131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang