Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kroon Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Willem K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great! Excellent, good secure sites, compact but perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delme L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

It was good. It was great - thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lieflike kamp plek tussen die koppies. Lieflike kamp oord met pragtige skoon ablusie blok. Elke kampplek het sy eie ingeboude braai en wasbak met voldoende kragpunte. Sonsondergang agter die koppies was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corry
Kroon Lodge
Johan, baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet by Kroonlodge. Was gaaf om julle hier te akkomodeer. Sien weer 'n volgende keer. Adel Kroonlodge

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Naby N7, eie afdak vir elke staanplek. Lekker staanplekke, elke staanplek met sy eie afdak en braai. Netjiese badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corry
Kroon Lodge
Gerhard. Bly julle is tevrede, was lekker om julle hier te hê. Sien volgende keer weer. Veilige reis.

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker rustige slaap gehad na lang rit vanaf Dolfyn strand, Swakop. Baie lekker gebly by Kroon Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Basic but adequate. A bit basic but a good location to visit the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Die kampplekke en badkamers is skoon, netjies en gerieflik. Ons is by aankoms baie vriendelik ontvang. Ons het dadelik tuis en veilig gevoel. Ons het met ons terugkeer uit Namibië weer daar oornag sonder bespreking en die ervaring was dieselfde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corry
Kroon Lodge
Baie dankie vir die resensie, Neels. Ons is bly julle geniet Kroonlodge en dankbaar vir julle kuier.

Leana F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Gerieflike en netjiese verblyf. Die kamer was gerieflik en baie skoon en netjies. Ons het lekker gekuier op die stoep wat 'n ingeboude braaiplek het. Ek sou sê dit is die ideale plek om oor te bly op jou reis verder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Heerlike verblyf, kampeerplekkies bietjie knap, maar lekker gebly! Ons het baie lekker gebly, die kampeerplekkies is bietjie knap, maar as jy jouself eers ingerig het, is dit baie lekker, met jou eie braaiplek en water. Die ablusies is mooi en skoon. Kan dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Corry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjgzMjdhLWJkYTUtNDZhMi1hNTRhLWM1ZTEyZTUxOTVkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 Plot 51 Charlotte Street 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.206756755646 17.934930026494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang