Kroon Lodge
- Kapasiteit: 89 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek in die hartjie van Namakwaland.
Die verblyf by Kroon Lodge bestaan uit 14 kampeerplekke en 15 kamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Hierdie kamers het geriewe soos 'n waaier, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n beskutte braai-area buite. Basiese kombuistoerusting is teen 'n ekstra koste by die kantoor beskikbaar.
Die kampeerplekke het elkeen 'n privaat braaiplek en toegang tot 'n gemeenskaplike ablusieblok en wasmasjien wat met munte werk. Die lodge is omgewings-, troeteldier- en rolstoelvriendelik.
Kamieskroon het verskeie groot besienswaardighede in en rondom die dorp wat die Goegap Natuurreservaat, Namakwaland Nasionale Park en Blomroete en Richtersveld Nasionale Park insluit.
Kom ontspan en geniet die rustigheid van Kamieskroon by Kroon Lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Corry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 158
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Kroon Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 89 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap