Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kroon Manor

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie goeie verblyfopsie in Kroonstad. Uitstekende verblyf. Wessel is 'n uitstekende gasheer. Sou dit ooit nodig wees om in Kroonstad oor te bly, sal dit ons logiese keuse wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend en gasvry. Ons sê baie dankie vir vriendelike en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Good overnight stopping place. Very warm welcome and everything you needed to know was explained. The only issue is the garages are low in height. We had issues with our 4x4 with roof rack, a safe solution was found.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan G
1 nag
3.0
Sep 2024

Misleidend. Ons het ons verblyf geniet, maar nie die plek nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Louise D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie goeie diens. Weens onvoorsiende omstandighede moes ons die bespreking skuif. Kroon Manor het geen probleem gehad nie en ekstra moeite gedoen om ons unieke omstandighede te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2021

Perfek vir wat ons nodig gehad het. Die plattelandse gasvryheid deur Wessel was vir ons so lekker. Die kamer was ruim en ons behoefte vir 'n ekstra bed in die kamer (vir klein kindjie) was ten volle akkommodeer. Pragtige gastehuis en 'n wonderlike onstapnningsarea.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2021

Nie wat ons verwag het nie. Ons het volle selfsorgeenhede vir dieselfde prys by ander besprekings gekry. Hierdie is 'n klein slaapkamer met 'n klein badkamer en geen selfsorgfasiliteite nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Adri
Kroon Manor
Die spesifieke kamer wat julle bespreek het, is gladnie 'n selfsorgeenheid nie - volgens die prys ook die goedkoopste kamer in die gastehuis en ek het ook op julle navraag gesê dat dit een van die klein kamers is. Ons is jammer as hierdie dan nou' n misverstand is.

Wilhelm L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Goeie diens, vriendelike mense! Dit is die tweede keer wat ons hier gebly het. Die diens was baie goed, ontbyt lekker en daar was veilige, onderdakparkering vir ons motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chappy E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Nice and neat. Nice, easy to find. Spacious and neat. Perfect for a stopover. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alrika V
1 nag
5.0
Sep 2019

Fantastiese gastehuis met netjiese kamers en 'n rustige tuin! Wessel is baie vriendelik en gasvry. Kroon Manor se kamers is ruim en luuks. Die gastehuis is baie veilig en die ligging ideaal. Ek sal enige tyd weer Kroonstad toe reis so lank ek hier kan oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 170

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowe-straat 1, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd822b7d7bc86ee856057ab04b72f346cac52ec57526f12697c238218ec6831c688f81a96ee1333063f06596991839ddda0a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.669719807646 27.248875626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang