Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kroon Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 170

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Kroon Manor
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Chris B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie goeie verblyfopsie in Kroonstad.

Uitstekende verblyf. Wessel is 'n uitstekende gasheer. Sou dit ooit nodig wees om in Kroonstad oor te bly, sal dit ons logiese keuse wees.

Margaretha V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha V

Uitstekend en gasvry.

Ons sê baie dankie vir vriendelike en uitstekende diens.

Deborah B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah B

Good overnight stopping place.

Very warm welcome and everything you needed to know was explained. The only issue is the garages are low in height. We had issues with our 4x4 with roof rack, a safe solution was found.

Jonathan G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jonathan G

Misleidend.

Ons het ons verblyf geniet, maar nie die plek nie.

Louise D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Baie goeie diens.

Weens onvoorsiende omstandighede moes ons die bespreking skuif. Kroon Manor het geen probleem gehad nie en ekstra moeite gedoen om ons unieke omstandighede te akkommodeer.

Johan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Die plattelandse gasvryheid deur Wessel was vir ons so lekker. Die kamer was ruim en ons behoefte vir 'n ekstra bed in die kamer (vir klein kindjie) was ten volle akkommodeer. Pragtige gastehuis en 'n wonderlike onstapnningsarea.

Willie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie S

Nie wat ons verwag het nie.

Ons het volle selfsorgeenhede vir dieselfde prys by ander besprekings gekry. Hierdie is 'n klein slaapkamer met 'n klein badkamer en geen selfsorgfasiliteite nie.

Kroon Manor se terugvoer

Die spesifieke kamer wat julle bespreek het, is gladnie 'n selfsorgeenheid nie - volgens die prys ook die goedkoopste kamer in die gastehuis en ek het ook op julle navraag gesê dat dit een van die klein kamers is. Ons is jammer as hierdie dan nou' n misverstand is.

Kroon Manor
Wilhelm L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm L

Goeie diens, vriendelike mense!

Dit is die tweede keer wat ons hier gebly het. Die diens was baie goed, ontbyt lekker en daar was veilige, onderdakparkering vir ons motor.

Chappy E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chappy E

Nice and neat.

Nice, easy to find. Spacious and neat. Perfect for a stopover. Very friendly staff.

Alrika V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V

Fantastiese gastehuis met netjiese kamers en 'n rustige tuin!

Wessel is baie vriendelik en gasvry. Kroon Manor se kamers is ruim en luuks. Die gastehuis is baie veilig en die ligging ideaal. Ek sal enige tyd weer Kroonstad toe reis so lank ek hier kan oornag!

Tharina N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina N

Was net te veel dinge wat nie lekker was met ons verblyf nie, maar daar is potensiaal.

Was baie deurmekaar toe ons daar aankom. Twee keer in ander kamers geplaas, was geen warm water gewees nie en die eienaar het nie geweet van ons koms nie. Moes die bewys gewys het. Hy't ook nie geweet van die betaling.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowe-straat 1, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd822b7d7bc86ee856057ab04b72f346cac52ec57526f12697c238218ec6831c688f81a96ee1333063f06596991839ddda0a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Rowe Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.669719807646 27.248875626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang