Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger @ Carpediem

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantrylaan 3989, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kruger @ Carpediem is in Marlothpark in Mpumalanga geleë en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende van 8.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 2 gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan.

Daar is 'n voorafbetaalde meter vir elektrisiteit en 'n omsetter. Dus sal die ligte en yskas steeds werk tydens beurtkrag. Daar is ook 'n stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n vuurput en 'n aparte wasgoedarea met 'n addisionele stort en 'n toilet. Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Daar is WIFI Viber beskikbaar
Groot lekker kuier stoep waar jy veilig kan voel en braai
Splashpool wat ook omhein is.
Laundry in buite gebou as jy wil wasgoed was

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Olifantrylaan 3989, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantrylaan 3989, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6d5995c0612f17da1b91c5077c1f1367c45d8747ddf6c7f7131afcdff491129a38fc229abb9e1ab98bc6781e72c16fe8c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 8) 3989 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.362678310003 31.805935415864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang