Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matlatsi Tented Lodge

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0
Natasha V
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Okt 2022

Bitter teleurgesteld. Geen restaurant, geen kroeg, geen visvang, geen gamesroom, geen werkende yskas geriewe soos voorgegee op webtuiste nie. Geskeurde linne en slegs 1 badhanddoek en 1 gesighanddoek vir 4 mense, geen water om te stort nie. Wanneer jy 'n ketel vra om koffie te maak, kry jy warmwater wat nie gekook is nie. Bitter vervalle gebou. Borde was so vol stof alle eetgery moes eers gewas word voor ons kon eet. Aanwysings na die lodge is glad nie goed nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

1/5

Whisky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groter Krugerwildtuin, Buffalo Tented Lodge - Letaba Ranch Game Reserve, Phalaborwa, 1392, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3723035721e47eb55eff82c153a07cb804d55117f2276fa263195f24fb038bf75d16784632cf7593dd5d32c957cc4c1c402?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 1 Greater Kruger National Park Buffalo Tented Lodge - Letaba Ranch Game Reserve 1392 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.82792007875 31.117473869823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang