Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Castle

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Kruger Castle
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Maridene B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maridene B

Baie besonders.

Die huis is pragtig. Gasvrou is uiters vriendelik en behulpsaam. Sal vir enigiemand aanbeveel.

Tanya V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Beste diens ooit.

Natasha het ons tuis laat voel en so mooi na ons groep gekyk. Pragtige plek, pragtige bestuur sal enige iemand aanbeveel as jy wil tuis voel op vakansie is dit die beste plek om te wees. Beste plek ooit.

Willem V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

Gasvrou was vriendelik, hulpvaardig en diskreet.

Ons het in 2 aparte slaapkamers gebly en 'n kombuis gedeel met die gasvrou.

Stephanie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Ons het dit baie geniet.

Die gasvrou was baie behulpsaam en besorgd. Sal vir seker weer daar gaan bly en dit vir geliefdes aanbeveel.

Disie K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Disie K

Heerlike verblyf. Fantastiese kliëntediens.

Natasha het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Charmaine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Vriendelik en gasvryheid uit die boonste rakke.

Ons het die rustigheid en swembad baie geniet.

Marko F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko F

Vriendelike, gasvrye dame wat die verblyf bedryf.

Veilig en die kinders geniet die swembad, voel soos jou eie huis.

Leslie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leslie M

Not comfortable.

We came in December with two small kids. It was extremely hot and there is no AC (as advertised in the listing) but there also isn’t any cross ventilation, so sleeping was very uncomfortable. While the nights were cool, the rooms were hot. The layout of the house was unexpected. The property manager was in a room connected to the kitchen and used the bathroom off the kitchen, so there wasn’t a lot of privacy. Perhaps not an issue for others. Dave was very nice. Just FYI. There wasn’t any soap or shampoo, but we brought our own. Ultimately, given the sweltering rooms, our kids weren’t sleeping well, nor were we, so we left after two nights and checked in somewhere else. Not the right fit for us.

Rekha M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rekha M

Great stay.

Our host, Natasha was such a great person who made sure our stay was very comfortable and we felt at home.

Kruger Castle se terugvoer

Thank you, Rekha, for staying with us. We look forward to seeing you again. Stay blessed.

Regards,
Natasha

Kruger Castle
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantweg 711, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8f8b57470ffb866db682a7545df3a360a54c6671648f0f672e5452c6555dcae0efc910b59a9c410f1979bc5333cd1bfc333?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 711 Olifant Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.36728 31.76252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang