Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Huisie Parys

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Kruger Huisie Parys
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Venessa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Baie lekker gesins/familiehuis.

Ons het Kruger-huisie baie geniet en sal definitief weer daar bespreek. Die huis is groot en die kamers baie ruim. Baie modern en mens hoef nie baie goed te pak nie, omdat alles reeds daar is. Dit voel regtig of jy êrens ver weg van die huis af is, al is dit net voor Parys. Die laaste aand het die solar bietjie opgeraak a.g.v. die reën vir 2 dae, maar ons was oorgesit na alternatiewe kragbronne sodat ons steeds die basiese kon doen en lekker verder kuier. Die kingsize-beddens slaap baie lekker en mens kry 'n ordentlike nagrus. Die Bluetooth-speaker was 'n goeie toevoeging aan die kuierarea en die WiFi is lekker vinnig. James is baie aangenaam en help vinnig waar nodig. Hy het ook seker gemaak dat die kuierarea elke aand skoon is vir die volgende dag. Ons sien uit na die toekomstige planne vir die huis wat reeds in aksie is, bv. die tweede badkamer en skadunette/afdakke vir die karre.

Tsholofelo N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo N

Friendly and professional service.

James was very friendly and helpful, and no request for assistance was a problem for him. The guest house is well situated, being close to the shops. We would definitely stay there again.

Kruger Huisie Parys se terugvoer

Dear Guest
We are so glad that you enjoyed your stay at the Huisie, and found the offering up to standard.
Hope to see you and the friends again soon

Kruger Huisie Parys
Engela D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D

Wow, wow, wow!

Sjoe, Kruger Huisie het al my verwagtinge oortref. Pragtige plek waar mens heerlik kan ontspan. Dankie dat ons so bietjie daar kon bly.

Kruger Huisie Parys se terugvoer

Beste Engela. Ons is bly om te hoor dat alles perfek was vir julle behoeftes, dankie dat jy die huisie ondersteun het. Hoop om julle in warm weer weer te sien.
Groete Kruger Huisie Parys

Kruger Huisie Parys
Leon R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Kan nie genoeg kry van Parys en Kruger Huisie nie!

Dit was my tweede keer by Kruger Huisie, kan net nie genoeg kry nie. skoon, pragtig en gemaklik. Wat jy wil hê en nog meer!

Kruger Huisie Parys se terugvoer

Dear Leon, Thank you for the review, so glad you enjoyed the Huisie with Solar and own borehole. Hope to see you soon.

Kruger Huisie Parys
Leon R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

What an amazing experience, Parys is a better town and Kruger Huisie just beautiful!

We arrived at Kruger Huisie, and were greeted by James, he made us feel welcome and showed us how everything works! The house is so beautiful and comfortable, with everything you need for a weekend away! See you soon, Kruger Huisie, it was lovely!

Kruger Huisie Parys se terugvoer

Beste Leon, dankie vir die terugvoer, ons is dankbaar om te hoor dat wat Kruger Huisie offer was ruim.
Dankie

Kruger Huisie Parys
Elali B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elali B

Netjies en ruim.

Huis is baie goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het vir 'n lang of korttermyn-kuier. Alles was baie skoon en netjies. Lieflike groot erf met lekker kuierarea. Kleintjie en honde het die kuier net so baie geniet soos ons. Die eienaar is vriendelik en baie tegemoetkomend.

Kruger Huisie Parys se terugvoer

Beste Elali
Dankie vir jou terugvoet, n ons is so bly jy het jou naweek geniet.

Kruger Huisie Parys
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pres Kruger-straat 6, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe570d7794316f8812273f441b80523c58a29d2fa2c17105207d1b5c17b5d1040092d92bcfb1269b3b7d41e248aaee2f900d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 6 Pres Kruger Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -26.904131344004 27.46832335086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang