Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Huisie Parys

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Venessa V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker gesins/familiehuis. Ons het Kruger-huisie baie geniet en sal definitief weer daar bespreek. Die huis is groot en die kamers baie ruim. Baie modern en mens hoef nie baie goed te pak nie, omdat alles reeds daar is. Dit voel regtig of jy êrens ver weg van die huis af is, al is dit net voor Parys. Die laaste aand het die solar bietjie opgeraak a.g.v. die reën vir 2 dae, maar ons was oorgesit na alternatiewe kragbronne sodat ons steeds die basiese kon doen en lekker verder kuier. Die kingsize-beddens slaap baie lekker en mens kry 'n ordentlike nagrus. Die Bluetooth-speaker was 'n goeie toevoeging aan die kuierarea en die WiFi is lekker vinnig. James is baie aangenaam en help vinnig waar nodig. Hy het ook seker gemaak dat die kuierarea elke aand skoon is vir die volgende dag. Ons sien uit na die toekomstige planne vir die huis wat reeds in aksie is, bv. die tweede badkamer en skadunette/afdakke vir die karre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsholofelo N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Friendly and professional service. James was very friendly and helpful, and no request for assistance was a problem for him. The guest house is well situated, being close to the shops. We would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrian
Kruger Huisie Parys
Dear Guest We are so glad that you enjoyed your stay at the Huisie, and found the offering up to standard. Hope to see you and the friends again soon

Engela D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wow, wow, wow! Sjoe, Kruger Huisie het al my verwagtinge oortref. Pragtige plek waar mens heerlik kan ontspan. Dankie dat ons so bietjie daar kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrian
Kruger Huisie Parys
Beste Engela. Ons is bly om te hoor dat alles perfek was vir julle behoeftes, dankie dat jy die huisie ondersteun het. Hoop om julle in warm weer weer te sien. Groete Kruger Huisie Parys

Leon R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Kan nie genoeg kry van Parys en Kruger Huisie nie! Dit was my tweede keer by Kruger Huisie, kan net nie genoeg kry nie. skoon, pragtig en gemaklik. Wat jy wil hê en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrian
Kruger Huisie Parys
Dear Leon, Thank you for the review, so glad you enjoyed the Huisie with Solar and own borehole. Hope to see you soon.

Leon R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

What an amazing experience, Parys is a better town and Kruger Huisie just beautiful! We arrived at Kruger Huisie, and were greeted by James, he made us feel welcome and showed us how everything works! The house is so beautiful and comfortable, with everything you need for a weekend away! See you soon, Kruger Huisie, it was lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrian
Kruger Huisie Parys
Beste Leon, dankie vir die terugvoer, ons is dankbaar om te hoor dat wat Kruger Huisie offer was ruim. Dankie

Elali B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2023

Netjies en ruim. Huis is baie goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het vir 'n lang of korttermyn-kuier. Alles was baie skoon en netjies. Lieflike groot erf met lekker kuierarea. Kleintjie en honde het die kuier net so baie geniet soos ons. Die eienaar is vriendelik en baie tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adrian
Kruger Huisie Parys
Beste Elali Dankie vir jou terugvoet, n ons is so bly jy het jou naweek geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pres Kruger-straat 6, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe570d7794316f8812273f441b80523c58a29d2fa2c17105207d1b5c17b5d1040092d92bcfb1269b3b7d41e248aaee2f900d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 6 Pres Kruger Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -26.904131344004 27.46832335086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang