Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Huisie Parys

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pres Kruger-straat 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 R2 880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Huisie Parys is 'n lieflike selfsorghuis in Parys wat gerieflike verblyf aan 'n groep vriende of 'n gesin bied.

Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet met 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met genoeg sitplek, 'n L-vormige rusbank en 'n slim-TV in die sitarea. DStv Now, Netflix en Apple TV is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie besonderhede gebruik en outhou om uit te teken.

Buite is daar 'n groot stoep met 'n sitarea, etenstafel, braai en 'n verhitte plonspoel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Daar is 24-uur sekuriteit en hierdie eiendom is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik sonkrag en boorgatwater.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Kruger Huisie Parys
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pres Kruger-straat 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Kruger Huisie Parys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pres Kruger-straat 6, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe570d7794316f8812273f441b80523c58a29d2fa2c17105207d1b5c17b5d1040092d92bcfb1269b3b7d41e248aaee2f900d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 6 Pres Kruger Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -26.904131344004 27.46832335086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang