Kruger KayaLakho
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Frank Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sam B - Feb 2022
Algehele gradering
'n Belewenis, en gasvryheid is onvergeetlik.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Ulrich-hulle was 'n plesier om hier te hê; ware bosmense. Julle sal so welkom wees met julle volgende besoek.
Hantie P - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut fantastiese verblyf.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hantie, was die absolute ideale gaste. Lief vir die bos en goed ingelig. Wonderlike mense, en het die plek mooi skoon gelos, ná 10 dae.
Kom terug Hantie, asb kom terug.
Ulrich D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens en die gasvryheid van die eienaar baie verwelkomend.
John D - Mrt 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hallo Rinie
Baie, baie dankie vir jou mooi woorde oor Kruger KayaLakho, ek is so bly julle het dit geniet.
Wees verseker julle sal so welkom wees wanneer julle weer kom kuier.
Frank
Kruger KayaLakho
Lynette V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, stil en gerieflik.
Lees meerKruger KayaLakho se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde oor KayaLakho. Julle was 'n plesier om hier te hê en kom asseblief weer.
Ella S - Apr 2021
Algehele gradering
'n Ware gasheer! Heerlik gerus.
Pieter A - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspannend
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hello Pieter,
Dankie vir julle positiewe woorde oor KayaLakho. Dit raak lekker warm hier en die veld is vinnig besig om groen te word. Ons hoop julle kan eersdaags weer kom.
Baie groete.
Chris F - Sep 2020
Algehele gradering
Great relaxing stay very close to nature.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hello Chris,
Thank you for your kind words about Kruger KayaLakho.
You were such lovely guests, so quiet.
The first rains have come and the veld will be green in 10 days' time, you must please come again.
Many regards.
Frank
Kruger KayaLakho
Hennie D - Sep 2020
Algehele gradering
Blyplek netjies en skoon. Frank se verwelkoming word waardeer.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hallo Hennie
Baie dankie vir jou goeie woorde oor KayaLakho hier in Marloth Park. Dit was ook 'n plesier om julle hier te he. Wees verseker dat julle enige tyd in die toekoms baie welkom sal wees hier.
Baie groete
Frank
Kruger KayaLakho
Vera P - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige bos-atmosfeer!!
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hello Vera,
Baie dankie vir julle mooi woorde oor ons plekkie, waardeer dit baie. Julle moet asb weer kom; julle was die volmaakte gaste!
Theresa L - Feb 2020
Algehele gradering
Kort verblyf vir besigheid.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hello Theresa,
Baie dankie vir julle mooi woorde vir Kruger KayaLakho, waardeer dit baie. Julle was wonderlike gaste. Die eerste reëns het geval en die bos sal oor 10 dae gras-groen wees, julle moet asb weer kom.
Baie groete,
Frank
Kruger KayaLakho
Lynette S - Okt 2020
Algehele gradering
Die bos is die beste stresontlader
Lees meerKruger KayaLakho se terugvoer
Hello Lynette,
Dit was werklik 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir julle komplimente oor Kruger KayaLakho, dit help ons om dit nog beter te maak. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Frank
Kruger KayaLakho
Claudia B - Nov 2020
Algehele gradering
Ek het net 'n koppie koffie gemis.
Carel L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hallo Carel,
Dit is goed om van julle te hoor en baie dankie vir julle goeie woorde oor Kruger KayaLakho.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Frank
Kruger KayaLakhio.
Anna-marie S - Okt 2020
Algehele gradering
Kon heerlik ontspan in die rustige atmosfeer.
Anny B - Nov 2020
Algehele gradering
Prys is te veel vir wat ’n mens kry.
Vanessa C - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, so mooi plekkie.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hallo Vanessa
Baie dankie vir jou mooi woorde vir KayaLakho. Ek moet noem dat julle die plek so skoon en mooi gelos het, asof daar nie eers mense was nie. Skoonste gaste nog ooit. Kom asseblief weer, julle is spesiale mense. Baie groete
Petro V - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome! Baie lekker!
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hello Petro,
Wil net baie dankie sê vir die positiewe oorsig van julle verblyf wat julle vir ons hier by Kruger KayaLakho gegee het. Julle was die ideale gaste, vriendelik en doodstil. Julle is enige tyd baie welkom om weer hier by ons te kom bly. Weereens, baie dankie.
Frank en Roberta
KayaLakho
Lizette P - Jul 2019
Algehele gradering
Was 'n baie aangename ervaring.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hello Lizette,
Baie dankie vir die goeie woorde wat jy vir Kruger KayaLakho gehad het. Ons is baie bly dat julle dit hier geniet het.
Wees verseker dat julle enige tyd in die toemkoms baie welkom sal wees hier by ons.
Baie groete,
Frank
Kruger KayaLakho
Koos B - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig met baie wild om te sien.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hello Koos,
Baie dankie vir die goeie woorde wat jy vir vir ons hier by Kruger KayaLakho oor julle verblyf hier gehad het. en ons so bly dat soveel diere vir jou en Gerrie hier kom besoek het. Wees verseker dat julle enige tyd in die toekoms baie welkom sal wees as julle weer hier kom kuier. Julle was die volmaakte gaste.
Baie Groete,
Frank
Kruger KayaLakho
Danie P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename en genotvolle verblyf.
Kruger KayaLakho se terugvoer
Hello Danie,
Baie dankie vir die positiewe oorsig wat jy vir ons onlangs hier by Kruger KayaLakho gegee het. Waardeer dit baie. Weet asb dat julle enigertyd hier by ons baie welkom sal wees.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koperkapelstraat 2348, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang