Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Kumba Lahlekile Nathi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Thelise S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelise S

Rustig, gemaklik.

Die wegbreuk was baie lekker en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Thelise, dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om jou binnekort te sien.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Melissa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Bosveld-paradysie.

Pragtige, goed toegeruste houthuisie met gereelde diere-kuiergaste wat kom verras. Die plekkie is omring met veilige palissade-heining wat 'n ekstra gevoel van veiligheid gee. Het heerlik gekuier en sal die plekkie met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review, it is greatly appreciated. We are glad you had a great stay. Hope to see you soon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Hendrik V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Was meestal in Kruger Park, het Saterdag heeldag by Nathi spandeer en ontspan.

Ons het lekker gebly.

Janine M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M

Heerlike wegbreek.

Baie lekker gebly met pragtige uitkyk op die diere.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Cornelia D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D

Puik! Baie dankie.

Pragtige plek, sal beslis weer gaan.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review, it is greatly appreciated. We are glad you had a great stay. Hope to see you soon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Wessel F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel F

Pragtige plek.

Ons het baie wild gesien elke dag by Lahlekile Narhi.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review, it is greatly appreciated. We are glad you had a great stay. Hope to see you soon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Piet O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet O

Lekker rustige area.

Diere gevoer van die balkon af. Veilige, rustige area wat lekker stil is.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you soon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Mandelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandelie V

Lekker houthuisie in die bos.

Oulike houthuisie waar diere soos zebras, kudus, blouwildebeeste, vlakvarke ens. daagliks by die stoep verby gestap het. Baie lekker swembad, braai area en stoep wat uitkyk op die wild. Ons het ook die buite stort baie geniet. Die plekkie is bietjie klein vir 6 vriende, maar perfek vir 'n familie. Moenie hier bespreek as jy gril vir spinnekoppe en ander insekte nie, want ons het 'n paar van hulle gesien, maar dis deel van die bos. Sou definitief nog langer wou bly!

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you soon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Louisa O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa O

Dit was awesome gewees. Baie diere het kom eet en die nagapies het ook gekom.

Dit is 'n baie netjiese plek. Diere is volop. Sal beslis weer die huis besoek.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review, we hope to see you soon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Tommie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie D

Baie lekker en netjies.

Vir ons was dit die lekkerste plek nog in Marlothpark. Welgedaan julle. Net te kort vir ons, maar sal weer so maak.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review it is greatly appreciated. We glad you had a great stay. Hope to see you soon

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Victoria V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria V

Peaceful and beautiful.

The Kruger Kumba Lahlekile Nathi house is well built with 3 rooms. The bathroom has shower or bath separate from the toilet which was ideal for friends. The braai and outdoor table area were wonderful and where we spent most of our time. Kitchen had everything we needed. It was a wonderful stay.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review it is greatly appreciated. We glad you had a great stay. Hope to see you soon

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Julie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie R

Relaxing with lots of animal visitors.

It's a beautiful place and the aircon was an absolute bonus. There was lots of animal visitors, to name a few, blou wildebeest, kudu, bush buck and bush babies. The hornbills were comical.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review it is greatly appreciated. We glad you had a great stay.

Hope to see you soon

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Luchelle E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luchelle E

Lekker gekuier op die dek by die braaivleis vuurtjie.

Baie netjiese huis en tuin en daar is alles wat nodig is. Sal net 'n warmer kombers of elekriese kombers waardeer het! Het die wild geniet wat telkens om die huis geloop het.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review, it is greatly appreciated. We have taken your comment into account and have subsequently purchased more blankets for the rooms. We are glad you had a great stay. Hope to see you soon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Ida S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ida S

Rustig en gerieflik.

Fantastiese ligging en 'n rustige atmosfeer. Ons het baie diere gesien en heerlik gekuier.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek is so bly om te hoor dat jy jou verblyf saam met ons geniet het! Ek hoop jou volgende bly en net om die draai.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Jonro B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonro B

Egte Bosveld-ervaring, rustigheid, stilte, natuur en wild op jou voorstoep.

Baie rustige boservaring met die wild op jou voorstoep, goeie sielskos.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review it is greatly appreciated. We glad you had a great stay. Hope to see you soon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Justin P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P

Puik.

Uitstekende diens. Netjies en veilig.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your feedback, we hope to see you soon again.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Tenica V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tenica V

Perfekte vakansieplekkie gewees vir ons gesin.

Al wat 'n bietjie gepla het was die lugversorging. Sodra ons hom aangesit het, het die krag afgegaan by die kragboks. Ons moes yskaste afsit om hom te laat werk. Verder sal ons enige tyd weer by Lahlekile Nathi bespreek en ek beveel dit aan vir enige persoon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your feedback, We have addressed the Aircon concerned raised and are in the process of replacing the Aircon. Hopefully we will see you soon again.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Chantel C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C

Absoluut uitstekend.

Lahlekile Nathi is netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die ligging is fantasties en naby genoeg aan die Krokodilbrug-hek van die wildtuin. Het baie viervoetige kuiergaste gehad wat die kinders verskriklik geniet het. Sal definitief weer daar bly in die toekoms.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien baie uit om julle weer by Lahlekile Nathi te sien.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Ezelle B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle B

Ons vakansie by Lahlekile Nathi was fantasties.

Die verblyf is privaat en in 'n rustige atmosfeer. Die kliëntediens was wonderlik. Lahlekile Nathi verleen aan jou 'n besonderse bosveld-ervaring met verskeie wildsoorte en voëls reg voor jou deur.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review it is greatly appreciated. We glad you had a great stay. Hope to see you soon

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Ronald W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald W

Briljant!

Baie skoon en netjies.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your review it is greatly appreciated. We glad you had a great stay. Hope to see you soon.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Martin H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin H

Geniet die diere wat kom kuier.

Baie lekker gebly. Eenheid is lekker ingerig, met alles wat nodig is.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi se terugvoer

Thank you for your feedback, we hope to see you soon again.

Kruger Kumba Lahlekile Nathi
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietlaan 4003, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0a46fc15441d701b5c67910fbdb3554fca94eb0f924c214981060adf79bcf5d8384ff8d243893f585688e8635ce49c2e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 4003 Kiewiet Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.349216226832 31.800841126811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang