Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Kumba Mugwenzi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Adele B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantastic little place. Home away from home. Stunning place to stay. Fantastic deck with plenty of animals visiting. Everything you need is supplied and accommodation is very safe. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you so much for your kind words! We're thrilled that you loved your stay and enjoyed the fantastic deck with all the animal visitors. It’s great to hear that you felt safe and had everything you needed for a comfortable stay. We can’t wait to welcome you back for another memorable visit!

Anton V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

'n Moet ervaring! Amazing akkommodasie! Perfek vir 'n wegbreek in die bos. 'n Groot verskeidenheid van diere om te sien sommer op jou voorstoep of om selfs 'n pragtige dier te voer vanuit die swembad. Ons het soveel onvergeetlike oomblikke gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Hi Anton, thank you for your amazing review and we are so glad you had an awesome stay. See you very soon.

Marlie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Familievriendelik en geld werd. Ons het ons tyd by Kruger Kumba baie geniet. Die heel lekkerste deel was die diere wat gereeld sigbaar was. Die huis het 'n baie lekker atmosfeer. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal definitief Kruger Kumba Mugwenzi aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek in Marlothpark wil gaan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you for your review, we hope to see you soon.

Larochelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Rustige wegbreek sonder stres. Die huis is baie netjies, alles wat mens nodig het, en die Nagapies het my 4-jarige elke aand vermaak. Daar is baie diere. Die internet is net vreeslik stadig, so werk by die eenheid is nie moontlik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Dankie vir jou resensie, Larochelle! Ons is bly om te hoor dat julle 'n aangename tyd gehad het en dat die Nagapies julle 4-jarige vermaak het. Dis waar dat ons huis in 'n pragtige landelike area en wildreservaat geleë is, wat die geleentheid bied om 'n wye verskeidenheid diere te sien. Jammer dat die internetverbinding in hierdie omgewing soms stadig kan wees weens die afgeleë ligging. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat dit veroorsaak het. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms!

Dean L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Great birthday weekend. Had an amazing Birthday weekend here. Was peaceful, quiet, and just relaxing. The drive in the Kruger was amazing. Saw once-in-a-lifetime animals, a leopard in a tree and a mommy hyena with her 2 cubs. Would recommend this quite highly to anyone that would like to get away from the city and experience nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you for your review, we hope to see you soon.

Johann K
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Fantastic tranquil stay. Highly recommended. Fantastic tranqil stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you for your review, we hope to see you soon.

Vaughan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Perfect place to relax and enjoy the wildlife around you. The open space on the outdoor decks is amazing. It's a great place to relax and view the game that come to the water hole behind the braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you for your review, we hope to see you soon.

Bertie F
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

Baie lekker gebly. Rapporteer asb. dadelik enige probleme of skade met aankoms. Ons het 'n stelletjie afgetrap a.g.v. skade wat daar was met ons aankoms, maar ons het nagelaat om dit te rapporteer. Gelukkig het die eienaars ons woord gevat daarvoor en ons breekdeposito is aan ons terug betaal. Die huis is baie mooi uiteengesit. Ons was bietjie teleurgesteld in die plek wat nie regtig skoon gemaak was nie. Sal nie die huis aanbeveel met klein kindertjies wat kruip of nog nie sterk loop nie, a.g.v. die baie trappe in die huis. Die huis is baie mooi en netjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2023

Not very clean, and be prepared for very squeaky and noisy floors. Place overall was okay, not the best. It was not very clean, and upon our arrival, the flower bed was covered in cigarette butts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you for your review, we do not like reviews like this but we do appreciate it as helps us improve. We have taken this up with our property manager to ensure this does not happen.

Wilesse D
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2023

'n Nuwe begin vir ou besoekers Daar is kennisgewings van moontlike boetes indien vullisverwydering en skottelgoed nie gedoen word nie en 'n paar lekplekke in die dak.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonique Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Locust-laan 407, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f0c77872d20e57aaf82c3559c540835dfbbad6d04477c16bf86ee366096ed5de99f44a452bf8453cf33ff67d4f0ccdd7eac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 407 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.381156877942 31.760337352753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang