Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Kurper Villas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 111 resensies vir Kruger Kurper Villas
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gerda G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G

We enjoyed every moment.

Enjoyable, clean, fun.

Ninon S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninon S

Lekker oornag. Net WiFi wat kort.

Gerieflike verblyf op pad na Mosambiek.

Gcinile V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gcinile V

We really enjoyed our stay.

Good, and the agent was very helpful. The animals were moving around; it was great.

Ilze E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze E

It's was an amazing stay!

Beautiful units. We will book it again next time! Highly recommended.

Altus P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus P

Baie netjies en goed geleë.

Was weereens lekker om daar te bly. Kon wild van die huis sien en die swembad was 'n wenner in die hitte van die dag.

Lloyd A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd A

Amazing verby!

Verblyf en diens was uitstekend gewees!

Marcel S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

Gerieflik en netjiese verblyf. Dit het voldoen aan ons behoeftes.

Dit was 'n aangename en netjiese plekkie.

Lew L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lew L

Net oorgeslaap, alles was skoon en netjies!

Sal vir seker aanbeveel.

Alexa N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexa N

Mooi op die hoofpad en maklik gevind. Netjies en skoon en heerlik geslaap.

Ek het baie lekker gebly. Ek sou waardeer as die parkering by Villa 3 oop en veiliger kon wees. Ons voertuig moes in die hoofstraat staan. Anders is dit 'n pragtige plekkie en sal graag weer daar wil bly. Ek sou wel ook my eie 2-plaat stofie volgende keer saamvat, want ek en die vrou in Villa 5 was in mekaar se pad met ontbyt.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Phillip F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip F

It was very nice for us that were in transit to the KNP.

We only stayed 2 nights on our way to the KNP. The unit was clean and it suited us as we were on our way to the Kruger. This is a great stay for a large family or a group of friends. The units are very close to each other, and you do not always have the privacy you want when you are in the bush. But if you book it out for a family or friends, it will make that adventure special.

Johannes S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S

Goeie ligging naby teerpad.

Mooi eenhede. Skoonmaker maak nie blare op swembad skoon nie.

Christo D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Ideal vir families. Net jy en die natuur.

Sandrea A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandrea A

Rustig.

Die swembad was baie lekker.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ronnie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie S

Lekker ontspan.

Kruger Kurper Villas kan werklik 'n baie baie mooi plek wees indien daar net bietjie meer instandhouding gedoen kan word.

Danie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie E

Dit was uitstekend gewees.

Alles was net fantasties - die weer, ligging, en natuurlik die akkommodasie was van topgehalte!

Smiso Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smiso Z

Wonderful place for relaxation.

Great stay. Friendly staff. They were very patient and welcoming. They kept us updated about power outages and load shedding. The place was clean and offered great value for money. It looks exactly like it does in the pictures. The caretaker was also very friendly.

Monica V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Heerlike vinnige wegbreek!

Dit was 'n aangename ervaring. Die mense was vriendelik en het ons welkom laat voel. Ons book definitief weer by hulle.

Wonder T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wonder T

Place is nice.

The problem is the sewerage, plans should be made at night as the smell is bad. We also need Wi-Fi.

Santie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

Het die diere geniet wat vry rondloop.

Vriendelike ontvangs, baie skoon. Heerlik geslaap.

Queeneth M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Queeneth M

Good.

We didn't know that it doesn't have privacy, it's good for friends, not couples.

Vasie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasie D

Gerieflik, netjies en rustige omgewing.

Was 'n baie lekker oornagplek.

Yolandie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Baie rustige plekkie.

Community kombuis so klein bietjie ongerieflik maar verder 'n wonderlike plek.

Wonder T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wonder T

Nice and enjoyable.

I had enjoy staying at the villa.

Lucretia R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucretia R

Comfortable and clean.

Lovely, well-maintained chalet.

Rianda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda D

Salig en pragtig.

Uitmundende kuier, pragtige plekkie. Kuier was wragtig net te kort.

Avery T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avery T

Gesellig. Die lodge is nie baie privaat nie.

Lekker vir 'n groot groep. Dankbaar vir die lugversorger en die vrieskas.

Riekie W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie W

Baie oulik ingerig, netjies en veilig!

Ons het net een aand oorgeslaap in eenheid 3, maar sal dit beslis aanbeveel vir langer verblyf, veral in die somer wanneer die swembad heerlik sal wees. Sal veral lekker wees vir 'n groep vriende wat al die huisies kan beset en saamkuier.

Sarah B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah B

Lovely.

Really stunning, we enjoyed our stay. It is on the main road, but it is ok.

Monique J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique J

Ons het daar oorgeslaap oppad Mosambiek toe.

Myrtle het ons vriendelik ontvang, ons het heerlik gebraai en die volgende oggend het die kameelperde en kudu's ons kom verras. Die plek is mooi skoon en netjies en 'n lekker "stop-over".

Quinton O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton O

Vriendekring bosveldvakansie.

Uitleg/samestelling van die verblyf was perfek vir ons 3 gesinne (elk met 2 of 3 tieners). Elke gesin het sy eie eenheid gehad, en dan kon ons saam die gemeenskaplike kuierarea en kombuis benut.

Anel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V

Mooi en netjiese plek.

Mooi plek. Alles tot mens se beskikbaarheid. Baie tevrede.

Jaco R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R

Baie lekker klein villa-eenhede met alles wat benodig word.

Baie vriendelike en hulpvaardige mense wat jou ontvang en regtig goed uitgele. Sal definitief vir groepe aanbeveel.

Anel E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel E

Baie lekker plekkie. Zebra Village.

Die plek is baie aangenaam en vriendelik ontvang. As daar fout was, was ons baie vinnig gehelp en uitgesorteer.

Jimmy G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy G

Ons kuietjie was baie lekker, maar die groot trokke wat reg deur die nag soos besetenes gejaag het, was 'n groot probleem.

Sien sterre.

Pierre J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J

Lekker huisie, baie netjies en skoon.

Teerpad is bietjie te naby aan huis. Baie verkeer.

Nicolene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene S

Baie lekker.

Ons het 'n vinnige, lekker oornag daar gehad. Hulle kan net beter handdoeke voorsien.

Bronwyn B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyn B

Clean unit with a communal kitchen.

It was a problem that there was no backup power or even battery-operated lights for the power outage and load shedding. We had no lights except for our cell phone torches.

Cp R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cp R

Oulike blyplek, maar kort verbetering.

Paar notas vir bestuur. Laat weet asb. vroegtydig dat die vol diens maar net beteken dat net die braaier skoongemaak word en nie die hele flat nie. En dat dit teen ekstra koste skoongemaak kan word. Dus dink daaraan om die description te verander of mens te laat weet vroegtydig. Omdat daar nie 'n skoonmaker kom nie, los asb. 'n besem en mop sodat daar self skoongemaak kan word, (het wel gebring na gevra het). Parkering kan beter wees, ek was ge-instruct om op 'n sekere plek te stop en op geen ander plek nie, maar toe die bure opdaag toe word ek vasparkeer en het dus toe eerder in die pad gaan stop. Omdat daar gemeenskaplike geriewe is, plaas asb. duidelike reëls oor nie tot 1 uur in die oggend musiek te speel en geraas te maak nie, en moet nie verwag dat die inwoners dit maar net onder mekaar moet uitsort nie.

Geraldine B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine B

Klein villas, skoonmakers het ons al 08:30 aangejaag om te vetrek.

Lekker swembadarea. Klein villas. Swak ligging naby die pad. Busse en trokke het geraas en die diere van ons af weggehou. Skoonmakers het ons vroeg aangejaag.

Martin F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Martin F

Baie raserig.

Was die aand baie raserig.

Kelly K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly K

Amazing accommodation.

Would highly recommend, especially with a few families and book out all the villas. The community kitchen and common pool works so well for friends to gather whilst still having our own private villas. Great service and will definitely be back!

Latoyah M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latoyah M

Lovely place.

Lovely place for a family to relax and chill. We loved it.

Cheyanne D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheyanne D

It was simply amazing.

Had the best time with our friends and family. Very neat and clean, in perfect location as we got a visit from quite a few different animals, like giraffes, zebras, pigs, bucks and monkeys. Would definitely recommend when going in a larger group.

Wonder T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wonder T

Excellent coming back very soon, already boked.

Nice vacation place, will recommend to friends.

Estelle E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E

Ons het heerlik gekuier en die plekkie was baie mooi en skoon gewees.

Die beddens sal definitief vervang moet word. Ons het al verskeie kere hier oorgeslaap, maar die beddens sal maak dat ons volgende keer elders bespreek.

Zelda D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Was 'n familie-naweek.

Sien sterre.

Madeleine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Kuier na aan die skepping.

Goed geleë, rustig en als beskikbaar wat jy nodig het.

Tanya C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Oornag op pad na Moz.

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Stephanie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie L

Rustige atmosfeer en baie diere om te sien.

Wat wel kan verbeter is die matrasse op die beddens, stoepstoele met ruglenings, meer stoele in villa self. WiFi toegang en beter TV kanale. Die stort se water kan ook na gekyk word. Of te vrek warm of yskoud.

Eileen B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen B

Lovely stay in Marloth Park - Kruger Kurper Villas is suitable for short stays.

We stayed at Kruger Kurper Villas for two nights. Due to personal reasons, we had to cut our trip short, but this was accommodated by the establishment. Thanks Naomi for your hospitality and assistance.

Carmen B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B

Skoon netjies en gesellig.

Enige en alle probleme was so gou moontlik opgelos. Naomi was baie behulpsaam. Villas was skoon en netjies en baie gemaklik.

Ronald L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

A short overnight stay en route to the Kruger.

Very comfortable and clean. Not much more to say.

Colete B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colete B

Ons het dit baie geniet.

Die villa se kombuisie is bietjie klein en min spasie, maar ons het lekker geslaap en kon warm bad.

L C R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
L C R

We had a great time, would go back.

The hanging lights were dusty, the ceiling needs painting and the one side table in the bedroom was not there at all, also the braai did not have a proper grid and no air vent.

Bernice V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice V

Peaceful and relaxing.

Very nice place to stay.

Werner B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B

Was 'n pragtige plekkie, baie skoon en ruim.

Ons het self skoongemaak soos ons gegaan het en bobbejane het die vullisdrom beetgekry. Kry miskien net 'n haak waar die drom kan inhaak.

Ilze V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Was baie lekker gewees. Baie netjies gewees. Hulle kan net miskien sepies vir gaste uit sit.

Sien sterre.

Adri L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Adri L

Goor slaapplek agv swak, goedkoop matrasse.

Uiters swak kwaliteit matrasse het gemaak dat niemand lekker kon slaap en kombuisgereedskap kort heelwat aandag (vat maar onder andere eie braaitang en behoorlike messe vir Villa 4 ook saam). Daar word skoonmaakdienste geadverteer, maar wanneer jy vra waar die skoonmaker is die volgende dag dan is dit skielik ekstra fooie. Vat maar eie seep, wasvadoeke, graaf om self braaier en boma skoon te maak en ekstra swartsakke vir wanneer jy asblikke uit gaan gooi. Vir mense met kleiner kinders, neem eie herlaaibare ligte ook saam vir beurtkrag, daar is nie kerse of ligte beskikbaar nie. Die klein kombuisie in die huis is baie gerieflik as mens 'n kleiner kind het, veral in die aande. Die gasgeyser het gemaak dat ons lekker warm kon stort tydens beurtkrag en Naomi die bestuurder was baie oulik. Sy het probeer help waar sy kon.

Madeleen R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen R

Baie lekker gekuier.

Heerlike ondervinding vir ons eerste besoek aan Marloth.

Lizette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Lekker saam met familie en vriende gekuier.

Almal het dit geniet. Als is daar wat jy benodig.

Freedom M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freedom M

Very nice and clean place.

Really enjoyed to be in this place, it never disappoints me

Charlize C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize C

Dit was verskriklik lekker om op só 'n lekker wegbreek te kon gaan. Kruger Kurper Villas se diens is uitstekend! Die mense is vriendelik en die ligging is fantasties.

Uitstekende diens! Die mense is vriendelik en dit was lekker om die wild te kon geniet.

Zani S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani S

Een met die natuur.

Die eenhede is pragtig. Alles wat jy benodig op een perseel. Baie skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier. Belewenis om die sebras en koedoes op jou voorstoep te hê.

Marilè N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilè N

Rustig en lekker.

Die Villas is baie oulik toegerus en sal ideaal werk vir 'n groter groep gaste wat steeds saam wil kuier maar elkeen apart slaap. Die gemeenskaplike kombuis en kuierarea is ideaal hiervoor. En dat elke villa sy eie klein kombuis ook het is soveel meer van 'n pluspunt.

Suzette M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Hier vind goedheid en guns jou.

Wat 'n bederf om vanuit die swembad die wild te bekyk. By verre een van die vriendelikste gasvroue wat ons nog gehad het, met niks wat vir haar moeite is nie. Sal beslis weer besoek.

Altus P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus P

Baie netjies en waarde vir geld.

Was baie lekker gewees. Die swembad was 'n wenner in die hitte. Baie netjies. Tannie Anna was baie hulpvaardig met ons aankoms. Sal dit definitief weer gebruik en aanbeveel.

Rian C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rian C

Heerlik gekuier saam met familie.

Verblyf was netjies en skoon. Alle geriewe was beskikbaar.

Alet V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Baie dankie Kruger Kurper Villas!

Elke Villa het sy eie privaat braai, stoep en swembadjie en die eenheid is pragtig skoon.

Kobus H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H

Uitstekende waarde vir geld en puik diens.

Die chalet was goed ingerig en langs die sprankelende blou redelike groot swembad. Die bestuurder en sy gade het hul vinger op die pols en pro-aktief. Goeie matrasse en goeie linne. Lekker ruim onderdakkuierstoep met ingeboude braai.

Jireh B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jireh B

Fantasties!

Presies soos op die foto's. Pragtig! Ons kom vir seker weer daar bly.

Erik L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik L

Dit was vreeslik lekker en ons het die swembad en aircons geniet die diere het tot by die huisies gekom.

As ek nou moet kla oor iets alles was lekker behalwe die matrasse van al die huisies was aaklig, voel soos 'n waterbed, om geld te spaar is seker die hoofrede, dis baie goedkoop matrasse so as ek 'n aanbeveling kan maak: gradeer net die matrasse op dan is als perfek.

Magda O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O

Mooi, netjies en baie gerieflik

Ons het heerlik gekuier en alles was daar. Die hele opset is oulik. Omtrent al die wild het vir ons kom kuier, binne loopafstand van die rivier waar ons die seekoeie en krokodille kon sien. Ons gaan beslis weer by Kruger Kurper Villa kuier.

Lorraine V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V

Oulike eenheid en kompleks! Ideaal vir 'n groep mense/byeenkoms. Swembad en lekker kuierplekkie.

Individueel en gesamentlike kombuise, goed toegerus. Privaat stoepies en skemerkelkie-swembad per eenheid. Groot swembad ook. Wag/sekuriteit op perseel. Bestuurder het aangeklop om seker te maak alles is reg. Sal beslis aanbeveel.

Erik L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erik L

Familie-kuier was baie lekker.

Al wat ek kan aanbeveel is dat hulle die matrasse sal vervang - al die huise se matrasse is van baie swak kwaliteit, maar dis die enigste negatiewe ding res was baie lekker.

D M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
D M

Alles was perfek, dankie.

Alles was mooi en modern. Ons het dit baie geniet, dankie.

Jackie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie M

So peaceful.

Very nice and peaceful.

Berdine D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Berdine D

Genoeg spasie vir groot groepe mense, Opsigters is amazing en die plek is baie skoon.

'n Paar voorstelle: Kombuisgereedskap kan opdateer word. Groot slaaibakke was te min, daar's nie messe om vleis mee te sny nie, geen houtborde waarop jy goed kan kerf nie en gewone drinkglase is tekort. Oorweeg ernstig waaiers in die loftgedeeltes van die chalets. Die aircons in elke chalet is amazing, maar bereik nie die lofts nie. Verder is die Villas absoluut amazing. Dit was 'n baie lekker naweek en die opsigters is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Corné S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Corné S

Lekker vir ’n groot familie.

Die plek kan werk aan netheid.

Muziwakhe M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Muziwakhe M

First of all there was no privacy in villa 2, the bedrooms were divided with cardboard (wardrobe), it was not clean at all, tap water is worse. You must buy your own water. But we made it fun.

Kindly keep the place neat and water filters.

Tracey H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey H

Very impressed.

Great if family books all 4 chalets.

Freedom M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freedom M

Awesome

Beautiful place it is and very quiet. We really enjoyed our trip thanks to the Villa.

Anton V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Wonderlike kuier, met 'n pragtige Villa, swembad en kuierarea.

Rerig 'n heerlike plekkie, baie gemaklik vir enkelgesin of vir 'n groep mense. Villa het als wat jy nodig het, met genoeg spasie vir 'n gesin. Die hoofarea vir die kombuis is net so lekker uitgelê. Kruger Kurper Villas sal ons definitief weer sien. Mense was super vriendelik.

Anel E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E

Fantasties. Beste tyd nog in Marloth.

So lekker plek. Perfek geleë. Vriendelik ontvang en ingeboek. Geen issues gehad met enige iets. Alles skoon en netjies. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Ilze G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze G

Perfek vir lekker saam kuier

Die geriewe is perfek vir 'n groot groep wat steeds bietjie privaatheid wil he, sowel as vir enige getal individue. Alles was net soos geadverteer en die diens is uitstekend.

Werner S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Beste 40ste verjaarsdag ooit!

Beste plek om te bespreek in 'n groot groep.

Corne D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Dit was heerlik en rustig.

Hou baie van die aparte huisies en gemeenskaplike kuierarea en kombuis.

Adri T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T

Heerlik, rustig en netjies.

Pragtige, netjiese en skoon Villa’s. Baie rustig!

Amanda A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A

We loved the set up, it's perfect for big groups and families if you take the whole lot of chalets.

One down side was the oven, it really didn't work well at all. Only two plates were functional and the oven was useless. Perhaps it needs a service but please get it seen to for your future guests. It ruined many of our meals not being able to cook on and in it properly. Might be a bit weird if you're there with strangers in the other chalets

Tsakani S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tsakani S

It was great.

Awesome, great, peaceful.

Nicky B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B

Lekker!

Netjiese, goed ingerigte verblyf, plonspoel by villa 'n bonus. Baie vriendelike ontvangs gehad deur Anna, sebras en volstruise gereeld kom hallo sê. Baie aangename tyd gehad.

Leon K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Everything was clean and comfortable.

We were a group of 10 people. Everyone enjoyed their stay.

Rhulani N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rhulani N

Was a nice place and we had fun.

The host always respond when you need them.

Madeleine D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Heerlik, rustig en privaat. Wonderlik, veral as mens in 'n groep sou wou gaan. Anna en haar man gaan uit hul pad om dit lekker en gerieflik vir mens te maak. Sal beslis weer gaan.

Die sterre sê alles!

Petrus S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Skitterend.

Die plekkie is die ideale plek vir 'n familiebyeenkoms of saam met vriende. Groot yskas, vrieskas en alles wat jy nodig het is daar. Anna en Paul baie behulpsame en vriendelike mense. Dankie vir 'n ongelooflike lekker naweek.

Denise B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Great!

Extremely friendly couple who received us long after dark. Property was modern, well kept, tidy and neat. We only used for overnight stopover to Kruger but would stay there for long holiday as well. Think it is a great property for a group of families all with their own units and centralised recreational area.

Sheri M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheri M

Baie netjies, skoon en goed toegerus.

Dis 'n baie oulike plekkie. Ek kan dit beslis aanbeveel en sal beslis weer daar oornag.

Wian D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Wian D

Netjies en skoon verblyf in die natuur.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Al die geriewe was daar met eie swembad in die bos om af te koel. Vlakvarke, Koedoes en Zebras het ons kom besoek. Dit was nogal 'n besondere bos-ervaring. Die Krokodil Brug Hek was net 18 km van die Villa af wat dit baie gerieflik gemaak het om die Kruger Wildtuin te besoek.

De Wet V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V

Baie goed ingerig vir 'n groot groep.

Kruger Kurper Villas was baie skoon, opsigter het vir ons skoonmaakdienste gereël. Elke dag was opsigter op perseel om te hoor of daar enige iets is waarmee hulle kan help. Kombuisarea was baie gerieflik en 'n heerlike kuierplek. Swembad was skoon. Dankie, dit was 'n gerieflike plek vir 'n groep van 20 mense, sal Kruger Kurper Villas enige tyd aanbeveel.

Bern F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bern F

Tranquil, safe venue. Mr & Mrs. Bester, our hosts were very hospitable and friendly. We will be going back soon.

Strongly recommended, especially for larger groups.

Estelle E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle E

Lieflike, netjiese villas wat goeie waarde vir geld bied.

Die villas is baie mooi skoon en netjies. Ons het die verblyf baie geniet. Ons het egter 'n klein skerp messie in die kombuis gemis, aangesien daar slegs 'n groot broodmes is.

Dickie O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dickie O

Wondelike uitleg vir vriende wat saam wil kuier maar ook hul eenkant tydjie geniet.

Die uitleg van die eenhede gee elke gesin sy privaatheid en die kuierarea skep weer 'n atmosfeer vir lekker saam kuier. Baie mooi skoon en baie vriendelike verwelkoming. Die eenhede met beddens bo: Daardie slaapgedeelte bo is net baie warm en die aircon onder help nie regtig vir bo nie, maar dit is verdraagsaam en nie groot probleem nie. Eenhede en groot kombuis is goed toegerus met alles wat benodig kan word. Baie dankie vir ‘n wonderlike blyplek, dit maak dit so maklik om die vakansie te geniet!

Chadwin C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwin C

Kruger Kurper Villas is a lovely place to stay with family.

We enjoyed our stay and the hospitality given to us. The place is super clean and cosy.

Willie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie T

It was a nice one night sleep over. Friendly hosts.

Enjoyed the quietness with game walking around the facility.

Dylan R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dylan R

What a nice place. Will try it in the summer next time.

See stars.

Anél J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anél J

Ideale vakansieplek vir groot groep van 3 tot 4 gesinne/families wat saam vakansie hou.

Ons was 3 gesinne wat 'n heerlike familie byeenkoms daar gehou het! Elke gesin was in sy eie villa vir slaap- en baddoeleindes, maar het heerlik saam gekuier om die gemeenskaplike braai- en kuiergeriewe en swembad tot laat in die aand. Die plons swembaddens by elke villa is ook 'n bonus vir die wat meer privaat wil induik. Die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus. Die Villas en kombuis was ook mooi skoon met aankoms en ons het heerlik gebly! Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou! Gerrie, Anna en Paul (opsigters) was baie gaaf en altyd reg om te luister en te help indien nodig! Die diere wat vry rondloop is 'n bonus en ons kinders het dit veral geniet om te sien dat hulle by ons kom kuier! Die vuur boma was 'n heerlike kuierplek in die aand. Net 3 kleiner opmerkings wat nog meer sal help on 5 ster verblyf te verseker. Ons het miere in al die villas opgemerk en kon nie enige kos items in kombuisies los nie, moes dit als in yskassie/mikrogolf probeer hou om miere weg te hou. As miere onder beheer is, sal dit goed wees. Ons sou tog wou gehad het, selfs al is dit selfsorgverblyf, dat vullis in gemeenskaplike kombuis ten minste daagliks weggeneem word en ekstra vullissakke beskikbaar is. Asook die skoonmaak van die braai's. Ons het die items as standaard diens ontvang by soortgelyke verblyf in Marloth Park en omgewing. Daaglikse vullisverwydering, braai skoonmaak en gemeenskaplike kombuis skoonmaak (vloere, nuwe afdrooglappe en waslappe ook bring). Met die klein verbeterings sal dit vir seker 10/10 verblyf by Kruger Kurper Villas wees!

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Riana R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Riana R

Baie netjies en modern.

Sal hoogs aanbeveel vir 'n groep.

Rudi O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi O

Dit was 'n genotvolle ervaring.

Ons verblyf saam my familie was heerlik. Die villas en beddegoed was silwerskoon. Die kombuis is toegerus met alles wat nodig is. Ek sal dit sterk aanbeveel en sal definitief weer daar gaan kuier. Dis 'n ideale plek vir 'n paar huisgesinne om saam lekker te kan kuier. 10 uit 10 vir Kruger Kurper Villas!

Thinus S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus S

Alles wat jy nodig het onder een dak vir al vir 'n klomp gaste.

Dit was alles wat ons voor kon vra. Die kombuis het alles vergemaklik met al die mense saam. Baie goed deurdink om dit so te bou. Baie lekker gebly en verjaarsdag gehou. Dankie.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurper-laan 375, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMGY3MzY5LTBiZTEtNGI3OC1hOTliLTczYTc5NzdhNWE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 111 5 1 5 375 Kurper Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38437 31.76208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang