Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Kurper Villas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Steven K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome. It was fantastic with great accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We enjoyed every moment. Enjoyable, clean, fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninon S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker oornag. Net WiFi wat kort. Gerieflike verblyf op pad na Mosambiek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gcinile V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

We really enjoyed our stay. Good, and the agent was very helpful. The animals were moving around; it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

It's was an amazing stay! Beautiful units. We will book it again next time! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus P
1 nag
5.0
Jan 2024

Baie netjies en goed geleë. Was weereens lekker om daar te bly. Kon wild van die huis sien en die swembad was 'n wenner in die hitte van die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing verby! Verblyf en diens was uitstekend gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel S
1 nag
4.6
Aug 2024

Gerieflik en netjiese verblyf. Dit het voldoen aan ons behoeftes. Dit was 'n aangename en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lew L
1 nag
4.6
Jul 2024

Net oorgeslaap, alles was skoon en netjies! Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alexa N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Mooi op die hoofpad en maklik gevind. Netjies en skoon en heerlik geslaap. Ek het baie lekker gebly. Ek sou waardeer as die parkering by Villa 3 oop en veiliger kon wees. Ons voertuig moes in die hoofstraat staan. Anders is dit 'n pragtige plekkie en sal graag weer daar wil bly. Ek sou wel ook my eie 2-plaat stofie volgende keer saamvat, want ek en die vrou in Villa 5 was in mekaar se pad met ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurper-laan 375, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMGY3MzY5LTBiZTEtNGI3OC1hOTliLTczYTc5NzdhNWE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 113 5 1 5 375 Kurper Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38437 31.76208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang