Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Maroela Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Viki S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie lekker gekuier en leeus gehoor. Sal dit vir enige iemand aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi E
1 nag
5.0
Jan 2023

Pragtige plek, vinnige diens. Geen probleme. Swembad skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Kruger Maroela Lodge
Ons is baie bly dat alles in orde was. Sien julle gou weer.

Mariska R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

'n Lekker week by Kruger Maroela Lodge. Ons het lekker gebly. Die chalet was netjies en goed toegerus, die kinders kon hulleself besig hou by die speelgrond en die gasheer was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons het ons verblyf sommer langer gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Kruger Maroela Lodge
Dit was lekker om jou en jou pragtige gesin hier te gehad het, hoop om julle gou weer te sien. Groete Stiaan en Charmaine

Tersia B
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Was aangenaam. Rustig en veilig. Eienaars was vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Kruger Maroela Lodge
Dankie vir jou terugvoer, Tersia. Waardeer jul ondersteuning. Groete Stiaan en Charmaine

Elmaleine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Vriendelike diens. Rustig, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Kruger Maroela Lodge
Beste Elmaleine, Ons is bly julle het dit geniet by Kruger Maroela Lodge. Sien julle binnekort weer. Groete

Sophia H
Kort verblyf
4.0
Apr 2023

Dit was baie aangenaam. Alle chalets is bymekaar, maar tog absoluut privaat. Ons sal weer kom. Ons het meer diere gesien oor die paasnaweek as wat ons soms vir 'n week in die wildtuin sien. Dit is direk langs Kruger geleë en het ons twee maal per dag langs die Krokodilrivier gery en baie wild gesien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chales W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

The chalet is very neat, clean and well equipped. The stay was enjoyed and well priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Kruger Maroela Lodge
I am glad you enjoyed your stay. See you again soon.

Anzel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Dit was 'n baie rustige wegbreek in die bos. Wou net bietjie wegkom vir die naweek maar ook gemaklik slaap. Die uitleg van Kruger Maroela is baie goed. Jy is tussen mense maar tog het jy jou privaatheid. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons kon baie gemaklik kom en gaan soos ons wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntsako S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

It was a great getaway. Shall visit again. Great place to hang out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Kruger Maroela Lodge
We are so glad that you enjoyed your stay. See you again soon.

Trent S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2022

Lovely stay. Did not see much animals. As it was our first time we heard that animals come right up to the places. At Maroela we did not see much but the bird life was very good. Some suggestions. As we arrived no one helped us with our luggage or informed us of the rules. We were not sure if rooms get cleaned or not. I did ask the second day and someone told me they are not too sure but think it is only cleaned when we check out. We ran out of toilet paper the first morning already as well as black bags for the rubbish in the kitchen. The one night as electricity came back on the music was playing. At about 8h30 that evening I walked around to see that no one was around. I searched for the player to switch off the music. Not sure if there should be a person around but there was no one to be seen from when they left in the afteroon until around 10h00 the following morning. We 4 ladies were left alone. No one came to let us know that we will be alone. Saying that I was not scared at all it would just be nice to get a bit more info and enquiries from the people. Otherwise we had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 408
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 408
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 1051, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f1f257df7318f71465c4ec6b9fe2f10f48f2d8a82dd559b3bbde8456d1c7a87349dfb101cb1702df17522e4fed3f349c27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 408 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 1051 Maroela Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.37061851796 31.767277288361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang