Kruger Maroela Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Viki S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en leeus gehoor.
Christi E - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, vinnige diens.
Kruger Maroela Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat alles in orde was. Sien julle gou weer.
Mariska R - Jun 2024
Algehele gradering
'n Lekker week by Kruger Maroela Lodge.
Kruger Maroela Lodge se terugvoer
Dit was lekker om jou en jou pragtige gesin hier te gehad het, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Stiaan en Charmaine
Tersia B - Jun 2024
Algehele gradering
Was aangenaam.
Kruger Maroela Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Tersia. Waardeer jul ondersteuning.
Groete
Stiaan en Charmaine
Elmaleine D - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Kruger Maroela Lodge se terugvoer
Beste Elmaleine,
Ons is bly julle het dit geniet by Kruger Maroela Lodge.
Sien julle binnekort weer.
Groete
Sophia H - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Alle chalets is bymekaar, maar tog absoluut privaat. Ons sal weer kom.
Chales W - Jan 2023
Algehele gradering
The chalet is very neat, clean and well equipped.
Kruger Maroela Lodge se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. See you again soon.
Anzel C - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige wegbreek in die bos.
Ntsako S - Des 2022
Algehele gradering
It was a great getaway.
Kruger Maroela Lodge se terugvoer
We are so glad that you enjoyed your stay. See you again soon.
Trent S - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely stay. Did not see much animals. As it was our first time we heard that animals come right up to the places. At Maroela we did not see much but the bird life was very good.
Lees meerJuanita J - Jun 2022
Algehele gradering
We did not spend much time in the day at the lodge as we went into the Kruger daily.
Lees meerKruger Maroela Lodge se terugvoer
Dear Guest,
We will definitely look into your feedback and make the necessary approvements.
Looking forward to having you again.
Ronel L - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was koud en nat die naweek, maar het lekker gerus.
Tereza N - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was lekker maar dit is bietjie vervelig onder omstandinghede.
Jolandi B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike mense en plek.
Tony C - Nov 2021
Algehele gradering
Peaceful, how I like it.
Thato D - Jan 2021
Algehele gradering
We had a great stay.
Cheryl M - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Lolie O - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Dankie.
Kruger Maroela Lodge se terugvoer
Bly julle het dit geniet! Sien julle binnekort weer!
Groete
Vickey
Lisa S - Sep 2021
Algehele gradering
Far too noisy!
Lees meerAmanda J - Des 2021
Algehele gradering
Plekkie is waarde vir geld, eenheid was baie skoon stil en privaat.
Lees meerNeels S - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was n wonderlike regtig 'n fantasties kuier.
Rudie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies, gasvry en rustig.
Anneline J - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, lekker blyplek.
Cisca N - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelastraat 1051, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang