Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Maroela Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 1051, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 408 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kruger Maroela Lodge bied gasteverblyf in Marlothpark, 'n natuurbewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die lodge bied gaste 'n gerieflike boswegbreek-geleentheid.

Verblyf by Kruger Maroela Lodge het slaapplek vir tot 40 gaste en beskik oor 4 individueel versierde chalets en 4 Ribbok-eenhede. Die chalets en Ribbok-eenhede het 1, 2 of 3 slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en gaar te maak, asook 'n leefarea. Elke chalet het 'n onthaalarea met braaigeriewe en 'n plonspoel.

Daar is ook veilige parkeerplek vir voertuie. Kruger Maroela Lodge is ook binne 25 km vanaf die Crocodile Bridge-hek geleë, en ongeveer 95,2 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.

Marlothpark spog met vier van die Groot Vyf, met die uitsondering van die olifant. Daar kan egter dikwels gesien word dat olifante in die Krokodilrivier wat Marlothpark van die Krugerwildtuin skei, spat. Renosters, buffels, leeus en luiperds kan gevind word in Lionspruit, 'n aparte wildreservaat in Marlothpark, terwyl ander natuurlewe soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, blou ape, njala, rooibokke, vlakvarke en volstruis soms vryloop tussen die eenhede in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Viki S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier en leeus gehoor. Sal dit vir enige iemand aan beveel.
Jun 2023
Christi E
5.0
Pragtige plek, vinnige diens. Geen probleme. Swembad skoon.
Jan 2023
Mariska R
Gesin met klein kinders
4.8
'n Lekker week by Kruger Maroela Lodge. Ons het lekker gebly. Die chalet was netjies en goed toegerus, die kinders kon hulleself besig hou by die spee...
Sien meer
Jun 2024
Elmaleine D
Gesin met tieners
4.8
Vriendelike diens. Rustig, veilig en netjies.
Apr 2023
Tersia B
4.6
Was aangenaam. Rustig en veilig. Eienaars was vriendelik.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Maroelastraat 1051, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Maroela Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 408
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 408
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 1051, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66f1f257df7318f71465c4ec6b9fe2f10f48f2d8a82dd559b3bbde8456d1c7a87349dfb101cb1702df17522e4fed3f349c27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 408 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 1051 Maroela Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.37061851796 31.767277288361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang