Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Farmstay

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Illonka K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Rustig en onspannend. Daar was so baie vir die kinders om hul besig te hou. Die werkers was vriendelik en gretig om met enigiets te help. Ons het verby zebras, kameelperde en bokkies gery in en uit die plek. Daar was hope vrugte en groente uitgestal in die plek vir ons met aankoms. Hulle groei dit self op die perseel. Elke oggend was daar vars eiers in die yskas wat van hul eie hoenders af kom. Die eienaar van die plek was altyd gereed om my vrae te antwoord en te help waar hy kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cleve Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen-weg R531, Guernsey 16KU Plaas, erfdeel 89, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33c32173a46ea98b8bf0e5b9c454528b6687a5ad0e9802b2230664be87c47364e9cef870ae2b5c6df8e876f2730174f47d44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Orpen Road R531 Guernsey 16KU Farm, Portion 89 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -24.552353029896 31.106551502301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang