Kruger Park Farmstay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen-weg R531, Guernsey 16KU Plaas, erfdeel 89, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kruger Park Farmstay is 'n bekoorlike kothuis op 'n plaas naby die Orpen-hek buite Hoedspruit. Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, daar is 'n opsie vir 'n addisionele enkelmatras. Die en suite-badkamer het 'n uitsig oor die Bosveld, bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die etenstafel geskik vir 4 en die sitarea met rusbanke.
Die stoep het 'n buite-area met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die Timbavati-rivier. Gaste kan op die grasperk piekniek hou en die swembad benut.
Daar is kameelperde, sebras en ander wild op die plaas, asook eende, ganse, henne, bantamhoenders en ander pluimvee. Die plaas het groentetuine en vrugteboorde wat gaste kan geniet. Daar is 'n klimraam en 'n trampolien vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cleve Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Orpen-weg R531, Guernsey 16KU Plaas, erfdeel 89, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Kruger Park Farmstay het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen-weg R531, Guernsey 16KU Plaas, erfdeel 89, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang