Kruger Park House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Polla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Toni B - Jul 2024
Algehele gradering
Ons was spyt om te ry. Alles was lekker.
A B - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en pragtige huis.
Sandri L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie beïndruk met verblyf net in verkeerde omgewing.
Kruger Park House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Sandri.
Die huis is in Hazyview Vakansiedorp geleë, en dis 'n baie veilige omgewing. Dit is ook net 10 minute se ry van die Phabeni hek van die Kruger Wildtuin, so dis 'n baie goeie ligging as mens die Wildtuin wil besoek. Baie van die lodges en selfsorg plekkies in Hazyview is maar in die dorp geleë.
Ek is darem bly julle het julle vakansie met ons geniet.
Baie groete, Eva.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingovlei-straat 335, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang