Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sanmari B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlike wildtuin wegbreuk. Dit was 'n heerlike wegbreuk vir ons gedog. Die verblyf het alles wat mens benodig en die beddens is baie gemaklik. Dit is naby aan die restaurant en speelplek geleë wat ideaal is met klein kindertjies. Ons sal vir seker die plek weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect. Perfect accommodation and location. Unfortunately the tumble dryer was not working, otherwise it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Beautiful, peaceful and luxurious stay. Will definitely visit again. We had a lovely stay at Kruger Park Lodge 208. It is located right next to the Sabie River with luxurious, spacious and private accommodation. The resort is absolutely beautiful with well-maintained grounds, friendly staff and lovely walking trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Gottfried V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Stunning. Stunning place, wonderful setting, and it helps that it has solar backup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

'n tuiste weg van die huis met die voordeel van 'n rustige afblaas-atmosfeer. 'n Heerlike verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sollie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Pleasant, clean and comfortable unit. It was a beautiful unit (208) we stayed in. Very clean and very comfortable. Close to clubhouse and restaurant and in view of the Sabie River - just wonderful. The golf course and rest of the resort are in good condition, well maintained, and the management and staff are friendly. Their level of service is commendable. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cora-mari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Excellent location, comfortable, clean, brilliant view. This unit was absolutely idyllic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Oord en blyplek is perfek versorg. Alles is pragtig. Het my 2 dae vreeslik geniet. Is van plan om deur die jaar beslis langer te bly by Kruger Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier P
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ons gelukkige plek. Dit was weereens aangenaam om Kruger Park Lodge te besoek. Die verblyf by eenheid 208 was soos voorheen puik. Die rustigheid het ons oorval met die klank van die rivier en voëlsang. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harm K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker verblyf en ideaal naby die ander geriewe in die lodge. Die woonplek volledig toegerus was ideaal vir ons, grootouers op grond vloer en ouers en kinders bo. Die ou wilde rotsvy wat hard spook om te oorleef skep 'n besonderse prentjie en die kabbelende water van die Sabie langs die wooneenheid iets besonders. Alles in ag geneem een van die beste vakansieplekke wat ons nog besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Casper Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMDQxOGE1LWY2ZGMtNDNjOS05YTk2LTY5ODBlNGFkNGQ1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 74 5 1 5 Portia Shibangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.029247683238 31.134910583496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang