Kruger Park Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Casper Andries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Sanmari B - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike wildtuin wegbreuk.
Richard S - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect.
Marguerite C - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and luxurious stay. Will definitely visit again.
Johan Gottfried V - Feb 2024
Algehele gradering
Stunning.
Renier P - Jan 2024
Algehele gradering
'n tuiste weg van die huis met die voordeel van 'n rustige afblaas-atmosfeer.
Sollie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant, clean and comfortable unit.
Cora-mari V - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent location, comfortable, clean, brilliant view.
Alet V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties. Oord en blyplek is perfek versorg. Alles is pragtig.
Renier P - Okt 2023
Algehele gradering
Ons gelukkige plek.
Harm K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en ideaal naby die ander geriewe in die lodge.
Herman L - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Peter R - Mei 2023
Algehele gradering
Die eenheid was baie goed ingerig en goed geleë teen die rivier. Ons sal definitief weer in die eenheid bly.
Hendrik D - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige huis met voldoende gerief, gemak en toerusting, rustig en sielskos.
Riaan E - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstaande.
Zunthia R - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese eenheid in 'n asemrowende omgewing!
Lees meerDenise A - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful estate and house was lovely.
Martin N - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Christiaan V - Sep 2022
Algehele gradering
The estate is beautiful and extremely well maintained. The staff were very helpful and the daily cleaning of the houses was superb. We will definitely come again.
George V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Ruth C - Sep 2022
Algehele gradering
Beautifully situated on the banks of the bubbling Sabie River. Peaceful and restful.
Anita B - Nov 2021
Algehele gradering
Genotvol!
Anita B - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome.
Pieter J - Jun 2021
Algehele gradering
My verblyf was uiters rustig en het die Lodge se ligging teen die rivier baie geniet.
Lees meerErnst S - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Robbie M - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige huis wat baie goed toegerus is in 'n baie pragtige oord. Kan beslis aanbeveel.
Elsie C - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gebly, gerieflike huis en lekker privaat. Sal graag weer soontoe gaan.
James W - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful few days away with the family, easy access to Kruger and great facilities for the kids.
Shaun F - Mrt 2021
Algehele gradering
Die inboek was nie baie aangenaam nie, aangesien daar skynbaar nie 'n bespreking vir ons gedoen was nie!
Nolitha N - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Zeriah W - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Jan D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi huis. Goed versorg. Goeie diens
Stepahnie E - Sep 2020
Algehele gradering
Die akkommodasie was puik! Ons kon nie vir beter gevra het nie.
Neville J - Des 2020
Algehele gradering
Good but few issues with the unit and security.
Stephan O - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, ietwat bederf deur raserige intrekkers by 107.
Annemarie H - Nov 2019
Algehele gradering
Siele rus!
Nick V - Okt 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Wilmien D - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike eenheid!
Exelda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, 'n huis weg van die huis
Herman L - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Renier P - Jan 2019
Algehele gradering
'n Tuiste weg van die huis.
Anzel O - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Elizabeth M - Jun 2019
Algehele gradering
Stil omgewing met pragtige, gerieflike huise.
Elmarie Du T - Mrt 2019
Algehele gradering
Onverbeterlike uitsig en rus in die Laeveld.
Lees meerDawie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Reina S - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige en pragtige oord om te gaan ontspan.
Mariette H - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, naby aan wildtuin, pragtige gholfbaan.
Marleen M - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en perfek geleë.
Luigi M - Aug 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was eersteklas. Alles was puik!
Lees meerPhillip B - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees. Baie dankie.
Susanne L - Jun 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Walt O - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Janette B - Feb 2018
Algehele gradering
A beautiful unit with a fantastic view of the river.
Hennie M - Des 2018
Algehele gradering
Puik, so lekker gebly!
Chris S - Jul 2018
Algehele gradering
Family break to the Kruger.
Manie D - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Estelle N - Apr 2018
Algehele gradering
Die huis en lodge was bo verwagting puik, baie goed ingerig en perfek geleë.
Tinie B - Sep 2018
Algehele gradering
Weereens net een woord: fantasties.
Tinie B - Jul 2018
Algehele gradering
Voel soos huis as ons hier inry.
Lindsay S - Aug 2017
Algehele gradering
Really beautiful and very comfortable, thank you!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Regtig pragtig en baie gerieflik, dankie.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Suanne B - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend en gerieflik!
Danie T - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende oord.
Yvette Stephanie R - Des 2017
Algehele gradering
Onverwags goeie ligging en toeganklik.
Mart-marie H - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties. Sal enige tyd teruggaan.
Christo B - Jul 2016
Algehele gradering
Skitterend!
Retha B - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Johan D - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Baie lekker ervaring!
Liz Markus J - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Emile B - Jan 2016
Algehele gradering
Kruger Park Lodge bly een van die top verblyf bestemmings, tien uit tien!
Petro V - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie, baie goed toegerus en perfek geleë vir 'n rustige gesinswegbreek.
Izette K - Sep 2016
Algehele gradering
Netjiese, ruim eenheid en die ligging is goed! Jy kan rustig ontspan terwyl die seekoeie baljaar in die water. Bring net jouself, die res is alles daar. Sal definitief die verblyf aanbeveel.
Jo-mari R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie, en goed geleë.
Frank M - Sep 2015
Algehele gradering
Piece of paradise.
Neels K - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekende luukse eenheid en baie goed toegerus.
Liezel P - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige ligging en baie mooi plek.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang