Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Casper Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Kruger Park Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sanmari B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmari B

Heerlike wildtuin wegbreuk.

Dit was 'n heerlike wegbreuk vir ons gedog. Die verblyf het alles wat mens benodig en die beddens is baie gemaklik. Dit is naby aan die restaurant en speelplek geleë wat ideaal is met klein kindertjies. Ons sal vir seker die plek weer besoek!

Richard S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Perfect.

Perfect accommodation and location. Unfortunately the tumble dryer was not working, otherwise it was perfect.

Marguerite C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite C

Beautiful, peaceful and luxurious stay. Will definitely visit again.

We had a lovely stay at Kruger Park Lodge 208. It is located right next to the Sabie River with luxurious, spacious and private accommodation. The resort is absolutely beautiful with well-maintained grounds, friendly staff and lovely walking trails.

Johan Gottfried V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Gottfried V

Stunning.

Stunning place, wonderful setting, and it helps that it has solar backup.

Renier P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P

'n tuiste weg van die huis met die voordeel van 'n rustige afblaas-atmosfeer.

'n Heerlike verblyf geniet.

Sollie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sollie S

Pleasant, clean and comfortable unit.

It was a beautiful unit (208) we stayed in. Very clean and very comfortable. Close to clubhouse and restaurant and in view of the Sabie River - just wonderful. The golf course and rest of the resort are in good condition, well maintained, and the management and staff are friendly. Their level of service is commendable. We will definitely be back.

Cora-mari V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora-mari V

Excellent location, comfortable, clean, brilliant view.

This unit was absolutely idyllic!

Alet V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Fantasties. Oord en blyplek is perfek versorg. Alles is pragtig.

Het my 2 dae vreeslik geniet. Is van plan om deur die jaar beslis langer te bly by Kruger Lodge.

Renier P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P

Ons gelukkige plek.

Dit was weereens aangenaam om Kruger Park Lodge te besoek. Die verblyf by eenheid 208 was soos voorheen puik. Die rustigheid het ons oorval met die klank van die rivier en voëlsang. Heerlik!

Harm K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm K

Baie lekker verblyf en ideaal naby die ander geriewe in die lodge.

Die woonplek volledig toegerus was ideaal vir ons, grootouers op grond vloer en ouers en kinders bo. Die ou wilde rotsvy wat hard spook om te oorleef skep 'n besonderse prentjie en die kabbelende water van die Sabie langs die wooneenheid iets besonders. Alles in ag geneem een van die beste vakansieplekke wat ons nog besoek het.

Herman L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Heerlik gerus.

Uitstekende ligging teen rivier, ruim eenheid met alles wat mens nodig het. Sal weer besoek.

Peter R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

Die eenheid was baie goed ingerig en goed geleë teen die rivier. Ons sal definitief weer in die eenheid bly.

Die eenheid het alles wat ons nodig gehad het en is ook naby aan die klubhuis geleë wat baie lekker was.

Hendrik D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Pragtige huis met voldoende gerief, gemak en toerusting, rustig en sielskos.

Baie lekker gebly - sal beslis weer gaan.

Riaan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan E

Uitstaande.

Baie goeie ligging, heerlike ruim huis langs die rivier en naby die restuarant en swembad.

Zunthia R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunthia R

Fantastiese eenheid in 'n asemrowende omgewing!

Die oord en eenheid het ons verwagtinge oortref. Die personeel is profesioneel, vriendelik en veral behulpsaam met enige vrae. Ons kon heerlik ontspan in 'n asemrowende omgewing. Die eenheid is geleë langs 'n rustige, kabelende stroompie. Die oord word baie goed onderhou en ons het veral die gholfbaan vreeslik geniet met die bokkies en apies wat langs ons rondspeel. Ons sal definitief weer terugkeer na hierdie eenheid en die oord.

Denise A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise A

Beautiful estate and house was lovely.

Kitchen could have been better equipped and it was a pity that the jacuzzi was out of order during our stay. Restaurant and facilities in estate are very nice. Wi-fi availability not great but overall we had a good stay and would return if back in the area.

Martin N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N

Pragtige plek.

Baie aktiwiteite vir die kinders.

Christiaan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan V

The estate is beautiful and extremely well maintained. The staff were very helpful and the daily cleaning of the houses was superb. We will definitely come again.

Kruger Park Lodge is serene and peaceful, with antelope and other buck that roam between the houses. The golf course is well maintained and the walking routes are excellent. The restaurant has good food and service and the swimming pool with other amenities were very good.

George V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George V

Uitstekend.

Verblyf was uitstekend, die parkering was net bietjie sleg vir twee karre as gevolg van golf cart wat spasie bietjie beperk.

Ruth C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth C

Beautifully situated on the banks of the bubbling Sabie River. Peaceful and restful.

Very nice chalet, well equipped. However, some repairs needed. Can do without the spa bath and chest deep freeze, but really would have liked the hair dryer. Well organised, efficient game drive for extra cost. Lots of child-friendly activities at resort or nearby. Wifi connection rather weak.

Anita B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Genotvol!

Ons het gholf gespeel by Kruger Park Lodge en Sabi River Sun, Sabi River Sun het afslag gegee, omdat ons by Kruger Park Lodge gebly het, maar Kruger Park Lodge het geen afslag gegee nie.

Anita B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Awesome.

Die verblyf by Kruger Park Lodge was uit die boonste rakke. Die plek was skoon, netjies en die uitsig net asemrowend mooi oor die Sabierivier.

Pieter J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

My verblyf was uiters rustig en het die Lodge se ligging teen die rivier baie geniet.

Die Lodge was meer as wat ek verwag het, luuks, keurig versier, goed toegerus met lugversorging en 2 1/2 Badkamers. 3 Slaapkamers, groot oopplan-sitkamer -kombuis en -eetkamer. Die patio op die rivier se oewer was baie privaat en heerlik om daar die natuur te geniet. Stel voor dat daar 'n klein Kiosk vir basiese voorrade geskep word waar brood, melk, koffie en suiker gekoop kan word. Niks van die basiese kruideniersware was in die Lodge beskikbaar nie en ook nêrens op die terrein. Om Hazyview toe te ry vir sulke basiese dinge is 'n onnodige bekommernis.

Ernst S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Uitstekend!

Pragtige, behoorlik versorgde oord.

Robbie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie M

Pragtige huis wat baie goed toegerus is in 'n baie pragtige oord. Kan beslis aanbeveel.

'n Baie goeie en netjiese versorgde oord met pragtige tuine en geriewe. Restaurant bied ook baie goeie etes aand en die diens is baie goed.

Elsie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie C

Lekker gebly, gerieflike huis en lekker privaat. Sal graag weer soontoe gaan.

Bure was baie lawaaierig en het geen respek vir bure se rustigheid nie. Elke aand is harde musiek tot watter tyd gespeel. Huis goed toegerus, maar beligting is baie dof in aande.

James W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James W

Wonderful few days away with the family, easy access to Kruger and great facilities for the kids.

Unit we stayed in was very spacious and practical, although some appliances would need updating soon, but didn't deter from a really enjoyable stay.

Shaun F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun F

Die inboek was nie baie aangenaam nie, aangesien daar skynbaar nie 'n bespreking vir ons gedoen was nie!

By ons aankoms was ons meegedeel dat daar nie 'n bespreking vir ons was nie. Dit het uiteraard nogals die luim versier. Ons is egter na 'n hele ruk gehelp. Dit was net 'n verleentheid dat dit so was.

Nolitha N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolitha N

Pleasant.

Secured, unnecessarily extra strict on noise for a weekend getaway venue.

Zeriah W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeriah W

Uitstekend.

Ons kan Kruger Park Lodge hoog aanbeveel. Hulle kliëntediens is fantasties. Dit is die ideale wegbreekvakansie vir hetsy gesinne of besigheidsdoeleindes.

Jan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie mooi huis. Goed versorg. Goeie diens

Baie lekker gebly. Skoon huis. Vriendelike diens

Stephanie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Die akkommodasie was puik! Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Die akkommodasie was regtig pragtig. Dit was skoon en goed toegerus en ons het dit so geniet om daar te bly. Ons het loadshedding gekry om 6:00 am en my hare was nog nat. Ek moes dit droogblaas want ek kon nie so in Kruger Park ingaan nie. Ek is toe baie rustig en vriendelik die konferensielokaal aangebied om my hare droog te blaas deur die personeel.

Neville J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville J

Good but few issues with the unit and security.

See stars.

Stephan O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan O

Baie rustige atmosfeer, ietwat bederf deur raserige intrekkers by 107.

Die gholfbaan en veral die swak toestand van die setperke was 'n teleurstelling. Nie 'n baan waarheen ek sal terugkeer nie.

Annemarie H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Siele rus!

Wat 'n pragtige plek! Die huis is netjies en skoon en baie gerieflik. Die stoep is voorwaar die lekkerste plek om net te sit en te staar na die Sabie Rivier en al die baie voëls! Ons het baie bederf gevoel. Sal graag weer hier tuisgaan.

Nick V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V

Was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gekuier en was baie naby die rivier gewees. Sal graag weer daardie huis wil boek.

Wilmien D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien D

Heerlike eenheid!

Ons het baie lekker gebly in nr 208 by Kruger Park Lodge. Die eenheid is ten volle toegerus en het 'n lekker beskutte stoep wat op die Sabierivier uitkyk. Die eenheid is ook naby die swembad, restaurant ens., soos hierbo genoem. Sal enige tyd weer na die eenheid toe teruggaan.

Exelda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Exelda B

Netjies, gemaklik, 'n huis weg van die huis

Die huis is baie ruim en kan gemaklik 3 couples slaap. Skoonmaak dienste kom in deur die dag. Lekker braai area wat op die rivier uitkyk.

Herman L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Heerlik gerus.

Chalet is teen die Sabierivier met 'n ongelooflike mooi uitsig. Eenheid is baie netjies en goed versorg. Oord bied baie ontspanningsmoontlikhede. Sal graag weer wil terug gaan.

Renier P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P

'n Tuiste weg van die huis.

Rus vir die siel langs die Sabierivier in 'n lieflike huis met als waarvoor jy kan vra. Boeklees, braai, swem, stap tussen die bokkies, 'n rondte golf terwyl die seekoeie in die agtergrond snork. Fantasties, en net 'n paar km vanaf die Wildtuin. Julle sien my weer.

Anzel O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel O

Lekker gebly.

Die huis is baie lekker en ons het lekker gekuier. Huis kort so bietjie TLC.

Elizabeth M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Stil omgewing met pragtige, gerieflike huise.

Die lodge bied lekker vermaak vir kinders en is heerlik rustig. Die huise is pragtig en word elke dag baie deeglik skoongemaak. Heerlike kos word by die restaurant bedien. Naby Phabeni-hek.

Elmarie Du T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie Du T

Onverbeterlike uitsig en rus in die Laeveld.

Ons sal beslis weer na hierdie eenheid wil teruggaan. Ons ken die oord al lank, maar het nog nooit teen die rivier gebly nie. Dit was baie bekostigbaar en ons sou baie graag langer wou bly. Die huis self is baie netjies en die oord is in 'n puik toestand. Hulle diens is ook baie goed. Mens voel bietjie blootgestel as jy by die oord se hekke uitgaan want dit is in Hazyview en die woongebiede daarom, maar die sekuriteit en veiligheid in die oord self is baie goed.

Dawie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Baie lekker.

Baie lekker gewees, sal moet dink oor loadshedding wat 'n realiteit is. Huisies pik donker omtrent elke aand gewees.

Reina S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reina S

Rustige en pragtige oord om te gaan ontspan.

Ons het baie lekker gekuier by Kruger Park Lodge. Pragtige huis langs die rivier. Lekker golf en tennis gespeel. Tuine pragtig en als is baie goed onderhou. Sal definitief weer terug gaan. Naby Krugerwildtuin.

Mariette H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Heerlike wegbreek, naby aan wildtuin, pragtige gholfbaan.

Pragtige oord, tuine netjies, lekker op die stoep langs die rivier gekuier.

Marleen M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen M

Netjies, skoon en perfek geleë.

Daar is baie te doen in die oord en buite die oord. Die eenheid is baie gerieflik, skoon en netjies. Die stoep op die rivier met die braaiplek maak dit die ideale kuierplek.

Luigi M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luigi M

Ons verblyf was eersteklas. Alles was puik!

Ons verblyf by Kruger Park Lodge was uitstekend. Die verblyf was uitstekend. Baie goed ingerig en skoon en alles is pragtig. Die ligging is ook asemrowend, so met die Sabierivier op jou voorstoep. Die houtdek met die ingeboude braai was waar ons die meeste van ons tyd spandeer het. Die natuurskoon en rustigheid was fantasties. Sal Kruger Park Lodge vir enige persoon aanbeveel. Waarde vir geld en rus vir jou siel. Sal definitief weer teruggaan.

Phillip B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Dit was uitstekend gewees. Baie dankie.

Ons het dit baie geniet. Geen fout met die eenheid of met Kruger Park Lodge nie.

Susanne L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne L

Uit die boonste rakke!

Wat 'n heerlike vakansie! Die huis was heerlik ruim en toegerus met alles wat 'n mens nodig kry en nog meer. Dit was heerlik om daagliks in 'n skoon plek in te stap. Ons het lekker onstpan. Die uitsig is lieflik en die oord as geheel is natuurskoon en baie netjies. Die restaurant se kos is heerlik en baie billik geprys.

Walt O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walt O

Ongelooflik lekker!

Ons was aangenaam verras deur die pragtige plek. Ek sal beslis weer terug kom!

Janette B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette B

A beautiful unit with a fantastic view of the river.

I would recommend this unit for its proximity to main pool,tennis court, trampolines and crazy golf. There is also a more private pool close by. The peace and tranquillity was wonderful. Our friends enjoy viewing the birds and we spotted a Fish Eagle and a giant Kingfisher also 3 otters. Fabulous! There is a dishwasher, tumble drier and washing machine.

Hennie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Puik, so lekker gebly!

So baie om te doen in Kruger Park Lodge en die omgewing. Ons gesin het dit baie geniet, die huis het als wat nodig is en is perfek geleë naby alle geriewe.

Chris S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Family break to the Kruger.

A little piece of paradise to use as a base when visiting Kruger. Luxurious house with a tranquil setting in a fantastically kept resort, highly recommend.

Manie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie D

Uitstekend.

Die toegangsroete na die Krugerwildtuin is baie besig en kan vir sommige intimiderend wees.

Estelle N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle N

Die huis en lodge was bo verwagting puik, baie goed ingerig en perfek geleë.

Sien sterre.

Tinie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinie B

Weereens net een woord: fantasties.

Ons besoek die Kruger Park Lodge gereeld sedert 2007. Dit is 'n natuurparadys en ons het dit so geniet. Wat hierdie besoek baie spesiaal gemaak het, is dat ons nuwe familie van Frankryk hierheen gebring het. Dit was hulle eerste keer in ons mooi land en ek kon nie 'n beter plek kies om hulle heen te bring nie. Almal het dit geniet en vir hulle was dit 'n ervaring wat hulle vir ewig sal koester.

Tinie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinie B

Voel soos huis as ons hier inry.

Heerlike ontspannende tyd in die mooi natuurskoon van die laeveld. Altyd 'n plek waarheen ons terugkom. Kruger Park Lodge is so sentraal geleë en ons voel altyd tuis hier.

Lindsay S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay S

Really beautiful and very comfortable, thank you!

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Regtig pragtig en baie gerieflik, dankie.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Suanne B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suanne B

Uitstekend en gerieflik!

Die huis was uiters gerieflik, die ligging was perfek en veiligheid voldoende.

Danie T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie T

Uitstekende oord.

Ons was baie tevrede met die diens, die gehalte van die huis asook die oord. Die 9-gaatjie gholfbaan was in goeie toestand en ons het die mooi natuur geniet. Goeie area vir voëls kyk. Ons sal dit weer ondersteun en ek kan dit aanbeveel.

Yvette Stephanie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette Stephanie R

Onverwags goeie ligging en toeganklik.

Onverwagse juweel. Lafenis om rivier te hoor in plaas van hoofweg se eindelose gedreun. Met sy seekoeie en omvangryke voëllewe moet jaarlikse instelling word. Chalet 208 se hoofslaapkamer kan doen met detail ontrookreuk-skoonmaakproses.

Mart-marie H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie H

Fantasties. Sal enige tyd teruggaan.

Baie vriendelik. Met aankoms was alles gereed en kon ons net na ons "huis" toe gaan waar ons sou bly. Die plek was elke dag netjies skoongemaak. Baie goeie veiligheid. Sal enige tyd weer teruggaan.

Christo B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Skitterend!

Dis absoluut uitstekende verblyf. Sal beslis vir enige persoon aanbeveel.

Retha B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Rustig en ontspanne.

Dit was heerlik om op die stoep te sit en kuier terwyl jy na die rivier luister. Die eenheid is goed toegerus en baie gemaklik.

Johan D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

'n Baie lekker ervaring!

Alles was perfek en dit was 'n baie lekker wegbreek! Absoluut niks om oor te kla nie. Fantastiese ligging langs die rivier!

Liz Markus J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz Markus J

Dit was wonderlik.

Ons enigste probleem was dat die krag af was vir die res van die Saterdag.

Emile B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile B

Kruger Park Lodge bly een van die top verblyf bestemmings, tien uit tien!

Vriendelike mense, top verblyf, gholfbaan in uitstekende toestand, en die cocktails great! Sal aanbeveel.

Petro V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V

Pragtige akkommodasie, baie goed toegerus en perfek geleë vir 'n rustige gesinswegbreek.

Sien die sterre.

Izette K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izette K

Netjiese, ruim eenheid en die ligging is goed! Jy kan rustig ontspan terwyl die seekoeie baljaar in die water. Bring net jouself, die res is alles daar. Sal definitief die verblyf aanbeveel.

Sien sterre.

Jo-mari R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari R

Baie lekker gebly, dankie, en goed geleë.

Sien sterre.

Frank M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank M

Piece of paradise.

What a lovely chalet! It´s a piece of paradise. One of the best locations at KPL, many thanks to the people who gave us the opportunity to experience this wonderful and lovely place.

Neels K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Uitstekende luukse eenheid en baie goed toegerus.

Die terrein is goed in stand gehou en ek sal beslis graag weer terugkeer.

Liezel P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Pragtige ligging en baie mooi plek.

Baie lekker en regtig 'n mooi plek. Enigste negatief is dat die huis 'n bietjie vuil was (op die tafel buite was stukke ou kos, die vrieskas bo-op was taai van vuiligheid en die toilette wou nie ordentlik trek nie).

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMDQxOGE1LWY2ZGMtNDNjOS05YTk2LTY5ODBlNGFkNGQ1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 74 5 1 5 Portia Shibangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.029247683238 31.134910583496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang