Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Park Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Park Lodge is buite die Kruger Nasionale Park, 10 km vanaf die Phabeni-hek, teen die rustige oewers van die Sabie-rivier in Hazyview, Mpumalanga geleë.

Verblyf word in 3 slaapkamers en 2 badkamers gebied en die eenheid het lugversorging en plafonwaaiers. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas, vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n beskutte patio en beskutte parkeerplek. Die lodge het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste kan op uitstappies na die Kruger Nasionale Park gaan, die verskeie doendinge of voëlkyk in die pragtige woude geniet. Doendinge en geriewe sluit 'n restaurante, mini-gholf, 'n swembad en tennisbane by die oord in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sanmari B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wildtuin wegbreuk. Dit was 'n heerlike wegbreuk vir ons gedog. Die verblyf het alles wat mens benodig en die beddens is baie gemaklik. Dit is...
Sien meer
Jul 2024
Richard S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Perfect accommodation and location. Unfortunately the tumble dryer was not working, otherwise it was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Marguerite C
Gesin met tieners
5.0
Beautiful, peaceful and luxurious stay. Will definitely visit again. We had a lovely stay at Kruger Park Lodge 208. It is located right...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Johan Gottfried V
Saam met vriende
5.0
Stunning. Stunning place, wonderful setting, and it helps that it has solar backup.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Renier P
Gesin met tieners
5.0
'n tuiste weg van die huis met die voordeel van 'n rustige afblaas-atmosfeer. 'n Heerlike verblyf geniet.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Casper Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shibangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMDQxOGE1LWY2ZGMtNDNjOS05YTk2LTY5ODBlNGFkNGQ1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 74 5 1 5 Portia Shibangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.029247683238 31.134910583496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang